{"id":13088,"date":"2012-08-03T05:34:29","date_gmt":"2012-08-03T05:34:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13088"},"modified":"2012-08-03T05:34:29","modified_gmt":"2012-08-03T05:34:29","slug":"kofi-annan-onttrek-uit-siriese-bemiddeling","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13088","title":{"rendered":"Kofi Annan onttrek uit Siriese bemiddeling"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Kofi Annan s\u00ea die voortgesette militarisering op die grond in Siri\u00eb en die duidelike onenigheid in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het die omstandighede vir sy suksesvolle bemiddeling in Siri\u00eb verander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VN en die Arabiese Bond se spesiale gesant vir Siri\u00eb het die opmerkings gemaak na hy aangekondig het dat hy aan die einde van Augustus uit die amp gaan tree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen is berigte ontvang van swaar geweervuur in Salaheddine, suidwes van Aleppo, waar hewige gevegte die afgelope week plaasvind. Swaar gewapende regeringsmagte probeer &#8216;n paar duisend rebelle uit die stad verdryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitslag van die konflik word as &#8216;n moontlike keurpunt in Siri\u00eb beskou. Aleppo het vir lank die geweld vrygespring, maar die sowat twee-komma-vyf miljoen inwoners word nou meegesleur in die konflik en voedsel-, brandstof- en watertekorte kom wyd voor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In New York sal die VN se Algemene Vergadering na verwagting vandag stem oor &#8216;n resolusie wat deur Saoedi Arabi\u00eb opgestel is, wat die rebelle steun.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">China het Vrydag sy spyt uitgespreek oor Kofi Annan se bedanking as internasionale bemiddelaar vir Siri\u00eb en s\u00ea hy sal aanhou werk om &#8216;n &#8221; politieke oplossing&#8221; vir die konflik te vind.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Annan het Donderdag het ook uitgevaar oor die &#8220;aanhoudende vingerwysery en naamnoemery&#8221; by die Verenigde Nasies se veiligheidsraad, wat volgens hom geko\u00f6rdineerde optrede om die bloedvergieting te be\u00ebindig, verhoed het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Annan se bedanking het ook &#8216;n nuwe ronde verwyte onder die vyf permanente lede van die VN se veiligheidsraad veroorsaak. Washington blameer Beijing en Moskou se afkeur van drie afsonderlike resolusies oor die Siriese konflik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beijing, wat deurgans gekant was teen internasionale ingryping in die Siriese konflik, het ges\u00ea hy verstaan die uitdagings waardeur Annan in die gesig gestaar is en sal aanhou werk vir &#8216;n &#8220;politieke oplossing&#8221; vir die kwessie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;China spreek sy spyt uit oor Annan se bedanking. Ons verstaan die moeilikheid van Annan se bemiddelingswerk en respekteer sy besluit,&#8221; het Hong Lei, woordvoerder van die ministerie van buitelandse sake, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;China ondersteun die VN in die belangrike taak wat hy verrig om &#8216;n gepaste oplossing vir die Siriese kwessie te vind.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kofi Annan s\u00ea die voortgesette militarisering op die grond in Siri\u00eb en die duidelike onenigheid in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het die omstandighede vir sy suksesvolle bemiddeling in Siri\u00eb verander. Die VN en die Arabiese Bond se spesiale gesant vir Siri\u00eb het die opmerkings gemaak na hy aangekondig het dat hy aan die einde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13088\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kofi Annan onttrek uit Siriese bemiddeling&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13088","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13088","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13088"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13088\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13088"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13088"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13088"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}