{"id":13087,"date":"2012-08-03T05:21:20","date_gmt":"2012-08-03T05:21:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13087"},"modified":"2012-08-03T05:21:20","modified_gmt":"2012-08-03T05:21:20","slug":"nrp-ontken-politiek-speel-rol-in-oproer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13087","title":{"rendered":"NRP ontken politiek speel rol in oproer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste betogings oor dienslewering word gedryf deur &#8216;n behoefte aan dringende ingryping deur die regering, het die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se voorsitter, Mninwa Mahlangu gister ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Betogings vind plaas weens verskeie redes&#8221;, het hy aan verslaggewers ges\u00ea na &#8216;n seminaar oor plaaslike regering in Kaapstad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sommige van die verslae wys hierdie is ware protes, waar dit regtig duidelik is dat mense nie die dienste wat hulle nodig het kry nie, of dit nou water, die kwessie van paaie of tariewe of so is. Hulle betoog oor hierdie dinge,&#8221; het Mahlangu ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahlangu se kommentaar volg nadat die Wes-Kaapse Premier, Helen Zille, en Kaapstad se burgemeester, Patricia de Lille, &#8216;n klag van intimidasie teen die ANC-jeugliga en vyf ander organisasies aanhangig gemaak het nadat die liga gedreig het om die Wes-Kaap onregeerbaar te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die dreigement kom teen die agtergrond van &#8216;n aantal gewelddadige betogings oor dienslewering wat plaasgevind het in die stad in die laaste dae,&#8221; het Zille ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vrydag het die Jeugliga van die Dullah Omar-streek&nbsp; &#8216;n memorandum aan Zille se kantoor namens hulself, die ANC, die ANC se Vroueliga, die Kaapse geamalgameerde taxivereniging, en die Kongres van die Demokratiese taxiverenigings oorhandig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het ges\u00ea die memorandum bevat &#8216;n dreigement op die vyfde bladsy wat lees: &#8220;Ons eis dat die bogenoemde eise positief angespreek word binne sewe werksdae. Versuim om dit te doen, en die jong mense en die bogenoemde rolspelers sal hierdie stad en die provinsie onregeerbaar maak. Amandla! &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille se woordvoerder, Zak Mbhele ges\u00ea die organisasies het betoog oor &#8216;n verskeidenheid van kwessies wat onder andere onderwys, die jeugloonsubsidie, vervoer, en grond insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Mei het die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Richard Baloyi gewaarsku dat politiek &#8216;n rol speel in sommige betogings oor dienslewering.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die meeste betogings oor dienslewering word gedryf deur &#8216;n behoefte aan dringende ingryping deur die regering, het die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se voorsitter, Mninwa Mahlangu gister ges\u00ea. &#8220;Betogings vind plaas weens verskeie redes&#8221;, het hy aan verslaggewers ges\u00ea na &#8216;n seminaar oor plaaslike regering in Kaapstad. &#8220;Sommige van die verslae wys hierdie is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13087\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NRP ontken politiek speel rol in oproer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-13087","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13087","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13087"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13087\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13087"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13087"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13087"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}