{"id":13081,"date":"2012-08-02T06:28:41","date_gmt":"2012-08-02T06:28:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13081"},"modified":"2012-08-02T06:28:41","modified_gmt":"2012-08-02T06:28:41","slug":"clinton-verkoop-oorlog-teen-terreur-aan-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13081","title":{"rendered":"Clinton verkoop &#8216;Oorlog teen Terreur&#8217; aan Afrika"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Afrika, die w\u00eareld se stowwerige agterplaas, is die jongste afsetgebied vir konflik. Alhoewel Hillary Clinton s\u00ea sy is hier om demokratiese instellings te versterk, vertel haar reisplan &#8216;n ander storie. Clinton sal tien dae deur Afrika toer om Amerika se gevolmagtigde oorlog teen terrorisme in Afrika te ondersteun.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het eerste in Senegal aangedoen, Amerika se beste vriend in die Franssprekende w\u00eareld, om nuutverkose president Macky Sall te gaan gelukwens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna sal sy in Suid-Soedan, Oeganda, Kenia, Malawi, Suid-Afrika en Ghana, aandoen, almal op die voorpunt van die stryd teen Moslemterreur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaners s\u00ea hulle soek &#8220;verantwoordelike vennote vir ontwikkeling&#8221;, &#8216;n bedekte maar onmiskenbare waarskuwing aan Afrika-leiers om hul verhouding met China te heroorweeg.&nbsp;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos die <a href=\"http:\/\/www.washingtonpost.com\/world\/national-security\/us-expands-secret-intelligence-operations-in-africa\/2012\/06\/13\/gJQAHyvAbV_story.html\">Washington Post<\/a> in Junie berig het, het Amerika se geheime intelligensie-operasies in Afrika snel toegeneem. &#8216;n Netwerk van klein, ongemerkte vliegtuie monitor reeds militante organisasies in Mali, Nigeri\u00eb, Somali\u00eb en Oeganda.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige amptenare van Clinton se departement het egter hul voorbehoude oor die militarisering van die Amerikaanse buitelandse beleid op die vasteland uitgespreek, s\u00ea die verslaggewer Craig Whitlock in sy artikel. &#8220;Hulle het aangevoer dat die meeste terroristeselle in Afrika besig is om plaaslike doelwitte, nie globale nie, na te streef en dit hou nie &#8216;n direkte bedreiging vir die Verenigde State in nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die potensiaal vir &#8216;n gewilde teenreaksie teen die VSA is daar soos in die Midde-Ooste en erger nog, dit sal die potensiaal vir geweld in Afrika verhoog. Grense is reeds wankelrig, en eise en aansprake neem oral toe soos mededinging dit toelaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <em>Los Angeles Times<\/em> van 29 Julie, het ook intussen &#8216;n insiggewende berig oor Amerika se rol in die Somaliese konflik gepubliseer. N\u00e1 die Black Hawk-fiasco, het Washington besluit om byna alles anders te doen, en verskaf toerusting en opleiding vir duisende swart soldate om oorlog te voer teen die Shabaab, &#8216;n sogenaamde Al Kaida-bondgenoot.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amptelik veg die troepe onder die vaandel van die Afrika-Unie. Maar in der waarheid is die 15.000 soldate uit vyf Afrika-lande grootliks &#8216;n skepping van die <em>State Department<\/em> en die Pentagon, wat opgelei word deur die Amerikaanse regering en afgetrede milit\u00eare personeel wat aangewend word deur privaatkontrakteurs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrika-Unie se ingryping in Somali\u00eb is &#8216;n Afrika-oplossing vir &#8216;n Afrika-probleem, maar met Amerikaanse steun. Oeganda en Kenia het die grootste deel van die troepe in Somali\u00eb voorsien wat die VSA &#8216;n nuwe verleentheid bespaar het. Afrika is egter goed geskool in anti-Amerikaanse retoriek wat binnekort goed uitgebuit sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Clinton se besoek aan Nairobi en Kampala val saam met gewapende mans wat &#8216;n bekende komediant wat gekskeer met Al-Kaida se insurgente in die Somaliese hoofstad Mogadisjoe, doodgeskiet het.<\/p>\n<p>Abdi Jeylani Malaq Marshale, in sy laat dertigs of vroe\u00eb veertigerjare, is Dinsdag doodgeskiet minute nadat hy Kulmiye-radiostasie, waar hy gewerk het as produsent en gewilde uitsaaier, verlaat het. Die polisie woordvoerder Mohamed Gaal, s\u00ea: &#8220;Ongelukkig het die aanvallers ontsnap.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Clinton het glo &#8216;n persoonlike ontmoeting met Nelson Mandela in Qunu gere\u00ebl, en sal John Atta Mills se begrafnis in Ghana bywoon. Wat sy met die voormalige Suid-Afrikaanse president wil bespreek, is nie duidelik nie, want klaarblyklik is Madiba se verstand nie meer te helder nie, om dit sagkens te stel.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>&#8216;n Fotosessie om Amerika se verbintenis tot pan-Afrikanisme te verkoop? Hou hierdie spasie dop.<\/p>\n<\/div>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/12.10.2017\/aviadostavka_gruzov_spetsifika_preimuschestva_i_tovary\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrika, die w\u00eareld se stowwerige agterplaas, is die jongste afsetgebied vir konflik. Alhoewel Hillary Clinton s\u00ea sy is hier om demokratiese instellings te versterk, vertel haar reisplan &#8216;n ander storie. Clinton sal tien dae deur Afrika toer om Amerika se gevolmagtigde oorlog teen terrorisme in Afrika te ondersteun. Sy het eerste in Senegal aangedoen, Amerika [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13081","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13081","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13081"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13081\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13081"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13081"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13081"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}