{"id":13073,"date":"2012-08-01T04:41:15","date_gmt":"2012-08-01T04:41:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13073"},"modified":"2012-08-01T04:41:15","modified_gmt":"2012-08-01T04:41:15","slug":"pragtige-eindpoging-van-le-clos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13073","title":{"rendered":"Pragtige eindpoging van Le Clos"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Chad le Clos het Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Olimpiese Spele in Londen gewen. Le Clos het die 200 meter vlinderslag in &#8216;n tyd van 1 minuut en 52.95 sekondes afgel\u00ea en die w\u00eareldkampioen, Michael Phelps van Amerika moes met die tweede plek tevrede wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Phelps is tans die suksesvolste Olimpiese swemmer tot nog toe, met 19 medaljes. Le Clos, die Statebond-kampioen in di\u00e9 nommer en die 400 m-individuele wisselslag, was slegs negende op die w\u00eareldranglys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Le Clos se eindpoging was skitterend en &#8216;n prentjie van selfvolharding. Die swemmer het sy ritme behou en voordeel gewen toe Phelps te diep in die water gesak het naby die einde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cameron van der Burgh het Sondag die land se eerste goue medalje in die 100 meter borsslag gewen. Die prestasies is des te meer besonders aangesien wit swemmers deurentyd probleme ondervind het met kwota&#8217;s tuis.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>N\u00e1 net vier dae in Londen, het Suid-Afrika twee goue medaljes ingepalm. Terwyl die swart Olimpiese bestuurspan van Suid-Afrika jubel, was daar tweets van swart Suid-Afrikaners wat s\u00ea hulle wil nie wittes omhels vir hulle prestasies nie, en sal wag tot Caster Semenya die brons huistoe bring.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land se tweede goue medalje het Suid-Afrika tot 10de op die medalje-tabel laat opskuif.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Le Clos het gisteraand in baan 5 weggespring, langs Phelps in baan 6 en die Japanees Takeshi Matsuda in baan 4. Hulle was as die groot gunstelinge beskou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse Olimpiese Komitee het hom intussen gedistansieer van uitlatings van &#8216;n Amerikaanse swemafrigter dat die Sjinese gouemedalje-wenner, Ye Shiwen, verbode middels kan gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die komitee s\u00ea die afrigter, John Leonard is nie deel van die Amerikaanse afvaardiging nie. Sjina is woedend oor Leonard se opmerking dat die meisie se rekord Saterdag in die 400 meter wisselslag onmoontlik en ontstellend is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.dozor.ua\/news\/vlast\/1153567.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Chad le Clos het Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Olimpiese Spele in Londen gewen. Le Clos het die 200 meter vlinderslag in &#8216;n tyd van 1 minuut en 52.95 sekondes afgel\u00ea en die w\u00eareldkampioen, Michael Phelps van Amerika moes met die tweede plek tevrede wees. Phelps is tans die suksesvolste Olimpiese swemmer tot &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13073\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pragtige eindpoging van Le Clos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13073","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13073","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13073"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13073\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13073"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13073"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13073"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}