{"id":13071,"date":"2012-07-31T12:10:54","date_gmt":"2012-07-31T12:10:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13071"},"modified":"2012-07-31T12:10:54","modified_gmt":"2012-07-31T12:10:54","slug":"sanw-se-geheime-fonds-van-r13miljard","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13071","title":{"rendered":"SANW se geheime fonds van R13miljard"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die weermag spandeer miljarde rand van &#8216;n spesiale rekening, maar jy sal nie vertel word wat hulle koop nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, drie jaar se uitgawes op die Spesiale Verdedigingsrekening (SVR) uit die Wet op Openbare Finansi\u00eble Bestuur gehou, blykbaar om seker te maak dat die besteding geheim bly. Dis drie jaar &#8211; van 2010\/11 tot 2012\/13 &#8211; en R13 miljard later.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rekening is vir die aankoop van wapens en toerusting en vir die befondsing van koverte aktiwiteite.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Departement van Verdediging wou nie kommentaar lewer op <em>The Star<\/em> se bewerings nie, en die koerant na die Nasionale Tesourie verwys, wat ges\u00ea het vrystelling is &#8216;n rekeningkundige kwessie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tesouriewoordvoerder Jabulani Sikhakhane het ges\u00ea &#8220;dat dit nie bekend gemaak kan word nie&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die befondsing is bewillig in die Begrotingswet en die SVR is aanspreeklik aan die Parlement vir die gebruik van die fondse. Daarbenewens is die SVR onderhewig aan &#8216;n oudit deur die Ouditeur-generaal,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verslae is nie in die Parlement ter tafel gel\u00ea vir die afgelope twee jaar nie weens vertragings, s\u00ea die OG se kantoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rekening is opgestel in terme van die Spesiale Verdedigingsrekeninge Wet van 1974. Die wet is &#8216;n oorblyfsel van die apartheidsjare.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Departement van Verdediging se 2010\/11 jaarverslag het ges\u00ea die rekening &#8220;is om wapentuig en tegnologie te ontwikkel&#8221;. Die OG het voorheen die rekening beskryf as &#8220;uitgawes en aankope wat aangegaan is vir spesiale verdedigingsaktiwiteite&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Byna R73bn is glo gekanaliseer deur die Spesiale Verdedigingsrekening, maar minder as 2 persent was vir sogenaamde sensitiewe projekte.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die weermag spandeer miljarde rand van &#8216;n spesiale rekening, maar jy sal nie vertel word wat hulle koop nie. Verlede week het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, drie jaar se uitgawes op die Spesiale Verdedigingsrekening (SVR) uit die Wet op Openbare Finansi\u00eble Bestuur gehou, blykbaar om seker te maak dat die besteding geheim bly. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13071\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SANW se geheime fonds van R13miljard&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13071","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13071","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13071"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13071\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13071"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13071"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13071"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}