{"id":13069,"date":"2012-07-31T08:14:41","date_gmt":"2012-07-31T08:14:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13069"},"modified":"2012-07-31T08:14:41","modified_gmt":"2012-07-31T08:14:41","slug":"mormone-stam-glo-af-van-israeliete","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13069","title":{"rendered":"Mormone stam glo af van Israeliete"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat probeer gewoonlik om die betekenis van sy Mormoonse geloof effens te onderspeel. Maar omdat Mitt Romney se godsdiens &#8216;n las vir baie Amerikaanse evangeliese sowel as ander toegewyde Christene is (net die helfte van alle Amerikaners glo Mormone is Christene), kan dit &#8216;n se\u00ebn wees as dit by die Jode kom.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mormone sien hulself as hedendaagse Israeliete en erfgename van die beloftes aan Abraham, met &#8216;n natuurlike affiniteit vir die Jode,&#8221; s\u00ea Mark Paredes, &#8216;n Mormoon van Michigan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Omdat hulle &#8216;n klein gemeenskap van buitestaanders is, is hulle oor die algemeen bondgenote van die Jode,&#8221; s\u00ea Jonny Daniels, &#8216;n Republikeinse strateeg en vriend van Glenn Beck. &#8220;Hulle kan met ons op &#8216;n manier klaarkom wat ander Christene nie kan nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir buitestanders, lyk die Boek van Mormoon na &#8216;n radikale revisionistiese teks met die Tuin van Eden gele\u00eb in Missouri en Jesus wat die Evangelie na Indiane bring n\u00e1 sy opstanding. Maar hulle beskryf hulself as &#8216;n &#8220;restaurasie&#8221; geloof wat deur die bemiddeling van Joseph Smith, Christendom na sy outentieke wortels terugneem, een wat nie deur die Griekse filosofie en ander &#8220;onheilighede&#8221; besoedel is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mormone identifiseer hulself as afstammelinge van die Israelitiese stamme van Efraim en Menashe. Die ikoniese Salt Lake-tempel het &#8216;n binneste heiligdom wat slegs &#8216;n ho\u00eb priester kan betree, soos die ou Tempel in Jerusalem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mormone verwys ook na die nie-lede as heidene.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Utah se Republikeinse senator, Orrin Hatch, dra &#8216;n <em>mezuzah<\/em> om sy nek en s\u00ea dikwels hy voel &#8220;jammer&#8221; dat hy nie &#8216;n Jood gebore is nie. &#8220;Mormone glo die Joodse volk is die uitverkore volk, net soos die Ou Testament s\u00ea,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Enigiets wat ek kan doen vir die Joodse volk, sal ek doen.&#8221;<\/p>\n<p>Die Amerikaanse <em>State Department <\/em>verskil van Romney se stelling dat Jerusalem die hoofstad van Israel is. Die Obama-administrasie se standpunt is dat die kwessie van &#8216;n hoofstad slegs deur onderhandeling bygel\u00ea kan word.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat probeer gewoonlik om die betekenis van sy Mormoonse geloof effens te onderspeel. Maar omdat Mitt Romney se godsdiens &#8216;n las vir baie Amerikaanse evangeliese sowel as ander toegewyde Christene is (net die helfte van alle Amerikaners glo Mormone is Christene), kan dit &#8216;n se\u00ebn wees as dit by die Jode &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13069\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mormone stam glo af van Israeliete&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13069","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13069","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13069"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13069\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13069"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13069"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13069"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}