{"id":13046,"date":"2012-07-27T05:34:25","date_gmt":"2012-07-27T05:34:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13046"},"modified":"2012-07-27T05:34:25","modified_gmt":"2012-07-27T05:34:25","slug":"greenpeace-tob-oor-sa-se-kernenergieplan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13046","title":{"rendered":"Greenpeace tob oor SA se kernenergieplan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Te midde van die groeiende geheimhouding rondom Suid-Afrika se kernenergieplan, is Greenpeace Afrika se aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) oor Suid-Afrika se kernkragstasieplanne deur die Departement van Energie geweier. Di\u00e9 besluit ontken Suid-Afrikaners in hul basiese reg tot inligting wat &#8216;n invloed op hul toekoms sal uitoefen, s\u00ea die organisasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Interne regeringsdokumente in Greenpeace-Afrika se besit, dui daarop dat alle<br \/>partye wat betrokke is by die kernproses, soos die departement van Energie, Nasionale Kernreguleerder en Eskom, &#8216;n gebrek aan paraatheid oor &#8216;n wye reeks aspekte getoon het, wat wissel van tegniese kundigheid, menslike kapasiteit, strategiese besluite, en die bestuur van radioaktiewe afval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">PAIA is veronderstel dansky die Grondwet om die reg van toegang tot inligting &#8216;n werklikheid vir gewone burgers &#8211; en daardeur die beskerming van basiese menseregte en demokrasie &#8211; te maak. Die gereedheidsverslag moet openbaar gemaak word omdat dit in die belang van alle Suid-Afrikaners is om te weet of Suid-Afrika in staat is om ontwikkeling van 9600MW van kernenergie te onderneem, s\u00ea Greenpeace.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die departement bevat die verslag inligting wat sensitief is. Die departement het ook sy besluit om die Greenpeace-aansoek te verwerp op die basis geneem dat die inligting wat in die dokument vervat is, openbare veiligheid kan be\u00efnvloed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie verskonings kom as geen verrassing nie want die kernsektor is bekend vir sy geheimhouding en die gebrek aan deursigtigheid,&#8221; s\u00ea Ferrial Adam, Greenpeace Africa se klimaat en energie kampvegter. Dit is belangrik dat die regering nie die wapentransaksie-debakel herhaal nie, s\u00ea Adam.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/society\/1063327-v-harkove-naznachen-novyiy-prokuror.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Te midde van die groeiende geheimhouding rondom Suid-Afrika se kernenergieplan, is Greenpeace Afrika se aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) oor Suid-Afrika se kernkragstasieplanne deur die Departement van Energie geweier. Di\u00e9 besluit ontken Suid-Afrikaners in hul basiese reg tot inligting wat &#8216;n invloed op hul toekoms sal uitoefen, s\u00ea die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13046\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Greenpeace tob oor SA se kernenergieplan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13046","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13046","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13046"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13046\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13046"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13046"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13046"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}