{"id":13045,"date":"2012-07-27T05:24:12","date_gmt":"2012-07-27T05:24:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13045"},"modified":"2012-07-27T05:24:12","modified_gmt":"2012-07-27T05:24:12","slug":"premier-bewus-van-plan-om-vs-te-destabiliseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13045","title":{"rendered":"Premier bewus van plan om VS te destabiliseer"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vrystaatse premier, Ace Magashule, het ges\u00ea daar is &#8216;n plan om die provinsie se infrastruktuur voor die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung te destabiliseer en dalk te saboteer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Verskeie berigte is ontvang oor planne om gemeenskappe te destabiliseer, infrastruktuur en dienslewering te saboteer om protesaksie in die Vrystaat in aanloop tot die konferensie aan te hits.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se verkiesingskonferensie word in Desember gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Magashule het ges\u00ea geen skade aan infrastruktuur, ontwrigting van dienslewering of opvoeding sal geduld word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het reageer op betogings oor dienslewering in Vrystaatse dorpe en die stroping van winkels in townships wat buitelanders besit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier, het Woensdag ges\u00ea ANC-politici is nie bereig om gemeenskappe, wat ongelukkig is met hulle, te konfronteer nie. Die mees onlangse betogings in Marquard en Harrismith is voorbeeld hiervan. Jankielsohn het ges\u00ea swak dienslewering is steeds &#8216;n probleem en mense het geldige redes om ongelukkig te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gebrek aan basiese dienste, politici en beamptes wat nie reageer nie en die gebrek aan optrede teen korrupsie is sommige van die kwessies wat kommer wek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jankielsohn het egter ges\u00ea baie van die onlangse betogings is waarskynlik polities gemotiveerd en hou verband met faksiegevegte binne die ANC self.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Magashule het op sy beurt ges\u00ea die betogings word aangehits deur diegene wat teen die ANC is en dat die &#8220;barbaarse, selfdienende en verwoestende gedrag ge\u00efdentifiseer is&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea verskeie spanne van die regering help die munisipaliteite om probleme oor dienslewering aan te spreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het verskeie kere benadruk dat die plaaslike regering in die voorste linie van dienslewering is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die premier het &#8216;n beroep op inwoners gedoen om nie betrokke te raak by aanhitsers wat regeringsprogramme en dienslewering wil saboteer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense en gemeenskappe in die Vrystaat, sowel as grondwetlike strukture van die ANC, moenie toelaat dat die pogings van die ANC-regering deur boewe en misdadigers ontspoor word nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vrystaatse premier, Ace Magashule, het ges\u00ea daar is &#8216;n plan om die provinsie se infrastruktuur voor die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung te destabiliseer en dalk te saboteer. &#8220;Verskeie berigte is ontvang oor planne om gemeenskappe te destabiliseer, infrastruktuur en dienslewering te saboteer om protesaksie in die Vrystaat in aanloop tot die konferensie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13045\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Premier bewus van plan om VS te destabiliseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13045","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13045","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13045"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13045\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13045"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13045"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13045"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}