{"id":13044,"date":"2012-07-27T05:09:25","date_gmt":"2012-07-27T05:09:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13044"},"modified":"2012-07-27T05:09:25","modified_gmt":"2012-07-27T05:09:25","slug":"spioenbaas-waarsku-teen-grootskaalse-infiltrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13044","title":{"rendered":"Spioenbaas waarsku teen grootskaalse infiltrasie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Westerse intelligensiedienste is &#8220;aktief betrokke&#8221; in pogings om Suid-Afrika se regering te infiltreer, het <a href=\"http:\/\/www.mistra.org.za\/bio.html\">Barry Gilder<\/a>, oud-intelligensiehoof, Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gilder het reageer op vrae by die Kaapse Persklub n\u00e1 die onlangse publikasie van sy boek <em>Songs and Secrets: South Africa from Liberation to Governance<\/em>. Hy het ges\u00ea die insypeling word gedoen met die doel om die besluite van Suid-Afrika se regering te be\u00efnvloed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Op die internasionale front, en dit is normaal vir meeste lande, is daar lande wat wil h\u00ea ons moet in hul belang dink en optree. Ek praat nie net van groot Westerse lande nie, maar ander lande ook.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek as &#8216;n voormalige intelligensiehoof kan s\u00ea die intelligensiedienste van die groot Europese\/Westerse lande is baie aktief betrokke in hul pogings om ons regering en ander dele van ons samelewing te infiltreer, maar hulle probeer veral om dit te be\u00efnvloed.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gilder het nie name genoem nie en het geweier om verder uit te brei oor die kwessie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het vroe\u00ebr ges\u00ea daar is &#8220;steeds &#8216;n onsigbare hand&#8221; wat Suid-Afrika se vermo\u00eb om homself in &#8216;n meer gelyke land te transformeer, be\u00efnvloed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die vraag om te verduidelik, het hy ges\u00ea daar is &#8220;spesifieke inligting van vreemde goed wat gebeur het&#8221; waarna mens kan verwys, insluitend die sage oor die epospoets, die &#8220;Browse Mole&#8221;-intelligensieverslag, die Meiring-verslag en verskeie ander wat hy kan onthou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die epospoets hou verband met beweerde eposse wat seniorlede van die ANC betrek by &#8216;n komplot teen pres. Jacob Zuma.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Browse Mole-verslag het beweer Zuma het geld van ander Afrika-leiers ontvang om oudpres. Thabo Mbeki as president te onttroon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sogenaamde Meiring-verslag is in 1998 aan Nelson Mandela, wat toe nog die president was, oorhandig. In di\u00e9 verslag was daar linkse elemente aandui wat &#8216;n staatsgreep teen die regering beplan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gilder het ges\u00ea d\u00edt was destyds aanduidings vir die intelligensie-gemeenskap dat &#8220;daar definitief mense daarbuite is wat op sommige maniere aktief probeer om verdeeldheid se saai of verwarring te skep om ons demokrasie op verskillende maniere te ondermyn&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het dit beskryf as &#8216;n &#8220;eenvoudige historiese realiteit&#8221; was voortspruit uit Suid-Afrika se verdeelde verlede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;27 April 1994 het nie beteken die verdeeldhede het skielik verdwyn nie. Dit het aangehou tot &#8216;n mate en word op verskillende maniere in die samelewing uitgebeeld.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gilder het verder ges\u00ea hy verwys nie na &#8216;n &#8220;sameswerende onsigbare hand&#8221; nie, maar dit is &#8216;n werklikheid dat daar mense in die land is wat teen die huidige bedeling is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat hy in die vroe\u00eb 1970&#8217;s op die nasionale uitvoerende raad van die \u00adprogressiewe studente-organisasie NUSAS gedien het, het Gilder in 1976 in ballingskap gegaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het tot sy terugkeer na Suid-Afrika in 1991 in verskeie hoedanighede in die ANC se intelligensie-eenheid gewerk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gilder het in 2007 sy uittrede uit regeringsdienste aangekondig.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Westerse intelligensiedienste is &#8220;aktief betrokke&#8221; in pogings om Suid-Afrika se regering te infiltreer, het Barry Gilder, oud-intelligensiehoof, Donderdag ges\u00ea. Gilder het reageer op vrae by die Kaapse Persklub n\u00e1 die onlangse publikasie van sy boek Songs and Secrets: South Africa from Liberation to Governance. Hy het ges\u00ea die insypeling word gedoen met die doel om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13044\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Spioenbaas waarsku teen grootskaalse infiltrasie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13044","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13044","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13044"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13044\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13044"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13044"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13044"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}