{"id":13035,"date":"2012-07-25T12:40:38","date_gmt":"2012-07-25T12:40:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13035"},"modified":"2012-07-25T12:40:38","modified_gmt":"2012-07-25T12:40:38","slug":"dra-grond-van-stamowerhede-oor-se-agrisa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13035","title":{"rendered":"Dra grond van stamowerhede oor, s\u00ea AgriSA"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Om grondeienaarskap van stamowerhede se grond aan die mense wat daar woon, oor te dra, kan rykdom help skep, s\u00ea AgriSA se adjunk-president, Theo de Jager.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Meer as 22 miljoen mense kan dan iets besit wat hulle kan ontwikkel en verkoop.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Jager het gepraat by &#8216;n bespreking aangebied in Johannesburg deur die FW de Klerk Stigting oor die onlangse ANC-beleidskonferensie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea daar was sowat 22 miljoen mense wat onder stamowerhede in gebiede wat voorheen bekend as die tuislande, woon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was residensi\u00eble grond en grond vir algemene gebruik&nbsp; &#8211; grond wat gebruik word vir beeste om daarop te wei byvoorbeeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit sal &#8216;n oefening in welvaartskepping wees.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Jager het ges\u00ea &#8216;n debat is tans aan die gang in Afrika-lande soos Malawi en Swaziland oor die vraag of die tradisionele stelsel nodig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malawi het besluit dat hulle tradisionele stelsels sal laat vaar, maar Swaziland het gevoel tradisionele stelsels moet van krag wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In Suid-Afrika is die debat nie werklik ryp nie,&#8221; het De Jager ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die voormalige president, Thabo Mbeki, neig in die rigting van die moderne benadering, maar President Jacob Zuma lyk asof hy die tradisionele opsie verkies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie mense wat tans leef op grond wat besit word deur &#8216;n stamowerheid het gevoel dat dit nie sin maak om te plant nie, omdat hulle nie die grond besit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle kon ook nie kapitaal van banke bekom om die grond te ontwikkel as gevolg hiervan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is hoekom die grond in so &#8216;n swak toestand is,&#8221; het De Jager ges\u00ea, en bygevoeg dat sommige van di\u00e9 grond in die land se beste boerderygebiede is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering kan nie &#8216;n ontwikkelingsfinansierder wees, want dis die rol van die banke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Jager het die regering gewaarsku teen die vorming van die gemeenskaptrusts by die uitvoering van grondrestitusie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is moeilik genoeg vir &#8216;n seun en pa om saam te boer. Nou het jy &#8216;n hele gemeenskap saam &#8230; God behoede dat jy eintlik &#8216;n wins maak, dan begin die bakleiery,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie gemeenskapboerdery werk nie &#8211; n\u00earens in die w\u00eareld nie, n\u00earens in Suid-Afrika nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u0432\u044c\u044e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om grondeienaarskap van stamowerhede se grond aan die mense wat daar woon, oor te dra, kan rykdom help skep, s\u00ea AgriSA se adjunk-president, Theo de Jager. &#8220;Meer as 22 miljoen mense kan dan iets besit wat hulle kan ontwikkel en verkoop.&#8221; De Jager het gepraat by &#8216;n bespreking aangebied in Johannesburg deur die FW de &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13035\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dra grond van stamowerhede oor, s\u00ea AgriSA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13035","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13035","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13035"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13035\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13035"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13035"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13035"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}