{"id":13034,"date":"2012-07-25T07:37:33","date_gmt":"2012-07-25T07:37:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13034"},"modified":"2012-07-25T07:37:33","modified_gmt":"2012-07-25T07:37:33","slug":"weste-steun-al-kaida-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13034","title":{"rendered":"Weste steun Al Kaida in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/www.trans-int.com\/wordpress\/index.php\/2012\/07\/23\/german-intelligence-90-al-qaeda-attacks-in-syria-in-last-six-months\/\">Duitse intelligensie beraam<\/a> dat ongeveer &#8220;90 terreuraanvalle wat uitgevoer is in Siri\u00eb tussen die einde van Desember en die begin van Julie aan Al Kaida-organisasies of jihadistiese groepe toegeskryf kan word. Die VSA se &#8220;Oorlog teen terreur&#8221; is teen hierdie spesifieke groepe gemik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dagblad, <em>die Frankfurter Allgemeine Zeitung<\/em> (FAZ), berig dat die Duitse regering in &#8216;n reaksie op &#8216;n parlement\u00eare vraag die inligting bekend gemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In antwoord op die vraag, het die Duitse regering erken dat verskeie verslae van die Duitse buitelandse intelligensie diens, die BND, ontvang is oor die 25 Mei-bloedbad in die Siriese stad van Houla.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar hulle het opgemerk dat die inhoud van hierdie verslae geklassifiseer word &#8220;deur die rede van nasionale belang&#8221;. Soos baie ander Westerse regerings, het Duitsland Siri\u00eb se ambassadeur in die onmiddellike nasleep van die moorde uitgeskop, en hou hulle die Siriese regering verantwoordelik vir die geweld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het ten minste drie groot Duitse koerante &#8211; <em>Die Welt<\/em>, die <em>FAZ<\/em>, en die massa-mark poniekoerant <em>Bild<\/em> verantwoordelikheid vir die moorde op anti-regeringsrebellemagte as die mees waarskynlike scenario geplaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Bild <\/em>se gesoute oorlogskorrespondent beskuldig die rebelle van &#8220;doelbewuste moord op burgerlikes om hulle as slagoffers van die regering voor te hou&#8221;. Hy het hierdie &#8220;massamoord-bemarkingsstrategie&#8221; beskryf as &#8220;een van die mees gruwelelike dinge wat ek nog ooit in &#8216;n gewapende konflik ervaar het&#8221;. Die korrespondent, Jurgen Todenhofer het onlangs na Damaskus gereis, waar hy onderhoude gevoer het met die Siriese president Bashar al-Assad vir Duitsland se ARD openbare televisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In <em>Die Welt<\/em>, het Alfred Hackensberger opgemerk dat Taldo, &#8216;n distrik van Houla, waar die massamoord plaasgevind het, onder rebellebeheer sedert Desember 2011 is en in &#8216;n oop vlakte l\u00ea. Dit is daarom onwaarskynlik dat &#8220;honderde soldate en Assad-ondersteuners&#8221; die dorp ongesiens kon binnedring om die moorde te pleeg. &#8216;n Verkorte weergawe van Hackenberger se verslag het ook verskyn in die <em>Berliner Morgenpost<\/em>. Hackensberger het Houla self besoek om ondersoeke uit te voer vir sy verslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook &#8216;n onderhoud gevoer met &#8216;n beweerde ooggetuie wat s\u00ea baie van die mense in Houla weet wat regtig gebeur het, &#8220;maar sal nie so s\u00ea nie uit vrees vir hul lewens&#8221;. Hulle kan net herhaal wat die rebelle se weergawe is. &#8220;Enigiets anders is &#8216;n sekere dood.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl op reis in die streek van Homs, het Hackensberger herhaaldelik dieselfde stories oor die gedrag van die rebelle gehoor. &#8216;n Inwoner van die stad van Kusar, het vir hom ges\u00ea dat nie net Christene soos hy uit die dorp verdryf is nie, maar dat enigiemand wat geweier het om hul kinders in te skryf in die rebelleweermag, voor die voet geskiet is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hackensberger s\u00ea buitelandse terroriste is verantwoordelik vir die gruweldade. &#8220;Ek het hulle met my eie o\u00eb gesien,&#8221; het hy ges\u00ea, &#8220;Pakistani&#8217;s, Libi\u00ebrs, Tunisi\u00ebrs en ook Libanese. Hulle noem Osama bin Laden hul sjeik.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl Frankryk, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State as die mees sigbare Westerse magte wat die rebellie ondersteun, optree, speel Duitsland ook &#8216;n belangrike rol agter die skerms.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n nuwe verslag in die <em>FAZ<\/em>, ontmoet die Duitse regering verteenwoordigers van die Siriese opposisie vir &#8220;konkrete planne vir &#8216;n politieke oorgang&#8221; in Siri\u00eb, na die val van Assad.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duitse intelligensie beraam dat ongeveer &#8220;90 terreuraanvalle wat uitgevoer is in Siri\u00eb tussen die einde van Desember en die begin van Julie aan Al Kaida-organisasies of jihadistiese groepe toegeskryf kan word. Die VSA se &#8220;Oorlog teen terreur&#8221; is teen hierdie spesifieke groepe gemik. Die dagblad, die Frankfurter Allgemeine Zeitung (FAZ), berig dat die Duitse regering &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13034\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Weste steun Al Kaida in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13034","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13034","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13034"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13034\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13034"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13034"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13034"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}