{"id":13027,"date":"2012-07-24T07:15:04","date_gmt":"2012-07-24T07:15:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13027"},"modified":"2012-07-24T07:15:04","modified_gmt":"2012-07-24T07:15:04","slug":"brittanje-eu-wil-sanksies-teen-zim-ophef","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13027","title":{"rendered":"Brittanje, EU wil sanksies teen Zim ophef"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Robert Mugabe het ondersteuning uit &#8216;n onverwagte oord gekry. Brittanje en ander Europese lande beplan glo om sanksies teen die regime op te hef. Die Britse regering, by monde van William Hague, het egter ontken dat hulle Mugabe se naam van die swartlys sal verwyder.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gerugte wil dit h\u00ea dat &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.globalwitness.org\/library\/action-urgently-needed-stop-budget-financing-mugabe%E2%80%99s-regime\">Chinese sakeman<\/a> Mugabe deur sy bedrywighede by diamante in Zimbabwe finansier en ook nou sy invloed in Brittanje laat geld het. Die diamantreus De Beers het ook die beperkings op sogenaamde &#8220;bloeddiamante&#8221; opgehef. Dit kan beteken dat die reisbeperkings op Mugabe en die gedeeltelike batebevriesings op sommige van die president se ministers in die EU gelig kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Spesiale debat in die <em>Commons <\/em>sal Dinsdag gehou word, en die voormalige minister Peter Hain het die Britse regering aanmoedig om maatre\u00ebls reeds in plek hou en meer name toe te voeg tot die lys van individue en entiteite onderhewig aan sanksies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maatre\u00ebls teen Zimbabwe deur die EU sal ook hersien word aan die einde van hierdie maand, en daar is druk om die &#8220;stigma&#8221; van sanksies op te hef, om te help om die land voor te berei vir die verkiesings volgende jaar. Whitehall-bronne s\u00ea die regering is gelukkig om sanksies te laat vaar, hoewel &#8216;n opheffing van die reisverbod teen Mugabe &#8220;nie op die tafel is nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het weer bespiegelinge dat die ou diktator se dae getel is, laat opvlam.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is baie bekommerd oor hierdie skynbare verandering in die [Britse] regering se kommer oor wat in Zimbabwe aangaan,&#8221; s\u00ea Hain.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hain en ander veroordeel enige poging om beperkings op te hef wat na die land rampspoedige verkiesings in 2008 ingestel is<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In plaas daarvan, hulle wil nuwe sanksies sien, insluitend maatre\u00ebls teen Sam Pa, die Chinese sakeman wat geld uit diamantvelde maak waarmee Zanu-PF se magsbasis befonds word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede maand het die Zimbabwiese minister van finansies, Tendai Biti, &#8216;n lid van die opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC), sy kommer uitgespreek dat die belasting van die diamant-mynmaatskappye nie onderwys en gesondheidsdienste befonds nie. Biti het ges\u00ea Pa se maatskappy voorsien nie &#8220;&#8216;n enkele sent&#8221; nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Biti het ges\u00ea ondeursigtige bedrywighede wys dat Mugabe se bewerings dat sanksies die oorsaak van die land se ekonomiese probleme is, vals is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Druk is op beide die EU en die Amerikaners om sanksies op te hef. Navi Pillay, die VN se menseregte-kommissaris, het vroe\u00ebr vanjaar ges\u00ea dat die sanksies die Zimbabwiese ekonomie seermaak, en dat Suid-Afrika en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) ook gretig is om te sien dat dit opgehef word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jonathan Moyo, die voormalige minister van inligting en &#8216;n lid van die Zanu-PF Politburo, het Zimbabwiese joernaliste verlede week vertel dat die &#8220;bose en onwettige&#8221; sanksies &#8220;moes nooit in die eerste plek ingestel gewees het nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As die Europe\u00ebrs ons wil help, moet hulle ons toelaat om ons eie sake te hanteer &#8211; ons hoef nie behandel te word soos stoute kinders wat met lekkers beloon word nie. Dit is &#8216;n baie neerbuigende houding.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">WikiLeaks het intussen diplomatieke kommunikasie vrygestel waarin Moyo die Amerikaners gevra het om sanksies in te stel op net sekere lede van sy eie party, Mugabe se Zanu-PF.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n lid van die Mugabe-kabinet het ges\u00ea: &#8220;Wie gee om vir &#8216;n reisverbod na Europa waar dit koud en onvriendelik is? Hulle is baie arrogant as hulle dink hulle kan vir ons s\u00ea wat om te doen met ons eie Zimbabwiese hulpbronne.&#8221;<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Robert Mugabe het ondersteuning uit &#8216;n onverwagte oord gekry. Brittanje en ander Europese lande beplan glo om sanksies teen die regime op te hef. Die Britse regering, by monde van William Hague, het egter ontken dat hulle Mugabe se naam van die swartlys sal verwyder. Gerugte wil dit h\u00ea dat &#8216;n Chinese sakeman Mugabe deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13027\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brittanje, EU wil sanksies teen Zim ophef&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13027","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13027","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13027"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13027\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13027"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13027"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13027"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}