{"id":13020,"date":"2012-07-23T06:29:24","date_gmt":"2012-07-23T06:29:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13020"},"modified":"2012-07-23T06:29:24","modified_gmt":"2012-07-23T06:29:24","slug":"selebi-loop-lekker-rond","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13020","title":{"rendered":"Selebi loop lekker rond"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Voormalige nasionale kommissaris van polisie, Jackie Selebi kon in sy hospitaalkamer rondstap met groot gemak en maklik uit sy bed en in &#8216;n rolstoel klim sonder hulp. Hy is in &#8216;n rolstoel vir die media uitgestoot met sy ontslag.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Te midde van toenemende openbare woede oor Selebi se skielike vrylating op mediese parool die naweek, het <em>The Times<\/em> onthul dat die voormalige polisiehoof daagliks sonder moeite &#8220;sy bene kon rek&#8221; terwyl hy by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria was, nadat hy in Februarie opgeneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het behandeling ontvang vir diabetes en nierversaking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die aankondiging van Selebi se vrylating op mediese parool, het die minister van Korrektiewe Dienste, Sbu Ndebele, Vrydag die voormalige Interpol-hoof se siekte beskryf as &#8220;onomkeerbaar&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Mediese Adviesraad Paroolraad het parool toegestaan nadat hy slegs 229 dae van die 15-jaar vonnis uitgedien het. Hy is in 2010 aan korrupsie skuldig bevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Lid van die hospitaalpersoneel het gister ges\u00ea Selebi was nie ernstig siek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selebi se voorkeurbehandeling &#8211; nie net in terme van sy parool nie, maar ook met betrekking tot sy behandeling by die staatshospitaal waar 82 pasi\u00ebnte op die waglys vir nierdialise in Maart was &#8211; het vrae laat ontstaan oor sy vermeende siektetoestand en parool.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die kantoor van die ANC-hoofsweep Mathole Motshekga het Selebi se swak toestand benadruk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Moloto Mothapo, Motshekga se woordvoerder, het ges\u00ea Selebi se vrylating was in lyn met die Grondwet en &#8220;om nie terminaal siek gevangenes vry te laat nie, sal nie alleen &#8216;n ernstige skending van die Grondwet wees nie, maar &#8216;n moreel afstootlike skending van menseregte&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voormalige nasionale kommissaris van polisie, Jackie Selebi kon in sy hospitaalkamer rondstap met groot gemak en maklik uit sy bed en in &#8216;n rolstoel klim sonder hulp. Hy is in &#8216;n rolstoel vir die media uitgestoot met sy ontslag. Te midde van toenemende openbare woede oor Selebi se skielike vrylating op mediese parool die naweek, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13020\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selebi loop lekker rond&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13020","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13020","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13020"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13020\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13020"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13020"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13020"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}