{"id":13019,"date":"2012-07-23T05:48:51","date_gmt":"2012-07-23T05:48:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13019"},"modified":"2012-07-23T05:48:51","modified_gmt":"2012-07-23T05:48:51","slug":"russiese-basbariton-oor-swastika-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13019","title":{"rendered":"Russiese basbariton oor swastika uit"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Jefgheni Nikitin, 38, talentvolle Russiese sanger, moes onttrek van die beroemde Bayreuth-fees in Duitsland &#8211; wat Richard Wagner se werk vier &#8211; na samesprekings met die organiseerders.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy sou die hoofrol in die Vlie\u00ebnde Hollander sing met die opening van die produksie Woensdag. Die fees is besonder sensitief oor Nazi&#8217;s omdat Wagner &#8216;n anti-Semiet was en sy Britse skoondogter, Winifred Wagner, vriende met Adolf Hitler, wat sy opvoerings onder die Derde Ryk besonder geniet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nikitin het Nazi-tattoe\u00ebrings as &#8216;n jong man gekry. Hy het &#8216;n groot swastika op die regterkant van sy bors en links &#8216;n lewensrune, &#8216;n simbool wat gebruik is deur die <em>SS Lebensborn<\/em>, wat rassuiwer Ariese vroue ondersteun het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n verklaring wat deur die fees vrygestel is, s\u00ea die basbariton: &#8220;Ek was nie bewus van die omvang van die irritasie en oortreding wat hierdie tekens en simbole sou veroorsaak nie, veral in Bayreuth gegewe die konteks van die fees se geskiedenis. Ek het dit gedoen in my jeug. Dit was &#8216;n groot fout en ek wens ek het nooit dit gedoen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit was nie vir my duidelik dat die simbole wat ek getattoe\u00eber op my bors het, enige konnotasies het of selfs deur die Nazi&#8217;s en neo-Nazi&#8217;s gebruik is nie,&#8221; het die sanger in &#8216;n \u200b\u200be-pos aan die Duitse koerant Bild am Sonntag bygevoeg.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/stiel.ru\/topcargo-nadezhnyj-eksport\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jefgheni Nikitin, 38, talentvolle Russiese sanger, moes onttrek van die beroemde Bayreuth-fees in Duitsland &#8211; wat Richard Wagner se werk vier &#8211; na samesprekings met die organiseerders. Hy sou die hoofrol in die Vlie\u00ebnde Hollander sing met die opening van die produksie Woensdag. Die fees is besonder sensitief oor Nazi&#8217;s omdat Wagner &#8216;n anti-Semiet was &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13019\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Russiese basbariton oor swastika uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13019","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13019","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13019"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13019\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13019"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13019"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13019"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}