{"id":13016,"date":"2012-07-23T04:24:24","date_gmt":"2012-07-23T04:24:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13016"},"modified":"2012-07-23T04:24:24","modified_gmt":"2012-07-23T04:24:24","slug":"da-verwerp-hul-eie-erfenis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13016","title":{"rendered":"DA verwerp hul eie erfenis"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die DA is duidelik tot hulle sinne geruk deur die kiesers van Kaapstad se weerstand en afkeur van hulle polities gemotiveerde naamsverandering-eskapades. Die Vryheidsfront het van die begin af &#8216;n duidelike voorstel propageer: Voeg by maar moenie wegneem nie!<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is genoeg neutrale name vir belangrike roetes in Kaapstad om diegene wat in die verlede oorgesien is vir vernoeming te akkommodeer sonder om die geskiedenis oor te skryf deur bestaande straatname links en regs te verander. Dit help nie jy praat van versoening deur een groep te akkommodeer en ander die harnas in te jaag nie, s\u00ea Andr\u00e9 Fourie, VF Plus-raadslid in Kaapstad se metroraad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In aanbevelings deur die Naamgewingskomitee word straatname soos Andries Pretorius, Jip de Jager, Willie van Schoor, DF Malan, Jan Smuts en Nico Malan behou, maar Hendrik Verwoerd en Coen Steytler bly in die slag. Waarom Coen Steytler in die slag moet bly, is onverstaanbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coen Steytler was nie &#8216;n politikus nie en was nie omstrede nie \u2013 inteendeel, hy was Voorsitter van die Komitee vir die Herwinning van die Seegrond wat vandag as die Waterfront en Heerengracht bekend staan. &#8216;n Monument van diens aan Kaapstad is vir hom opgerig, maar hy word gestraf en gebrandmerk  in terme van DA-beleid as kontroversieel, aanstootlik, onsensitief en skadelik. &#8216;n Klap in die gesig van nie net Coen Steytler se nalatenskap nie, maar &#8216;n vernedering vir die hele Steytler-familie wat hartstogtelik gepleit het vir die behoud van sy naam.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van Coen Steytler se familielede was ironies genoeg dr. Jannie Steytler, stigterslid en eerste leier van die Progressiewe Party saam met Helen Suzman in 1959.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront doen &#8216;n beroep op die DA-beheerde stadsraad om ander hoofroetes na Walter Sisulu te vernoem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buiten Verwoerd is daar nog ander kontroversi\u00eble politieke persoonlikhede &#8211; Adriaan van der Stel, Cecil John Rhodes, Milner, Kitchener ens. Die VF Plus se standpunt is dat die geskiedenis nie eensydig oorgeskryf moet word nie. Ons verlede is deurdrenk van storm-en-drang en van diversiteit \u2013 kom ons respekteer dit,&#8221; het mnr. Fourie, VF Plus-raadslid, ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA is duidelik tot hulle sinne geruk deur die kiesers van Kaapstad se weerstand en afkeur van hulle polities gemotiveerde naamsverandering-eskapades. Die Vryheidsfront het van die begin af &#8216;n duidelike voorstel propageer: Voeg by maar moenie wegneem nie! Daar is genoeg neutrale name vir belangrike roetes in Kaapstad om diegene wat in die verlede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13016\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA verwerp hul eie erfenis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13016","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13016","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13016"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13016\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13016"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13016"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13016"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}