{"id":13013,"date":"2012-07-22T06:58:23","date_gmt":"2012-07-22T06:58:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13013"},"modified":"2012-07-22T06:58:23","modified_gmt":"2012-07-22T06:58:23","slug":"sirie-se-christene-leef-in-vrees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13013","title":{"rendered":"Siri\u00eb se Christene leef in vrees"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Dit gaan vir Christene &#8216;n Damaskus-ervaring wees as Siri\u00eb se president val. Bab Touma, <a href=\"http:\/\/articles.latimes.com\/2012\/mar\/07\/world\/la-fg-syria-christians-20120307\">die eeue-oue Christelike deel van Damaskus leef tans in vrees<\/a>. Soos baie Christene wonder inwoners of Siri\u00eb se toenemend bloedige opstand president Bashar Assad se outokratiese maar sekul\u00eare regering gaan vernietig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Assad is die beskermheer van die land se godsdienstige minderhede &#8211; insluitende Christene en sy eie Alaoe\u00efete Moslemsekte &#8211; teen buitelands-gesteunde Islamitiese ekstremiste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarskuwings van &#8216;n bloedbad as Assad val, pla Christene, want hulle is verdryf deur sektariese geweld sedert die omverwerping van Irak en Egipte asook in die naburige Libanon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie hier vrees wraakaanvalle teen minderhede, met die opkoms van wat hulle beskryf as &#8216;n nuwe diktatuur deur die Soenni-Moslem-meerderheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As die regime gaan, kan jy vergeet van die Christene in Siri\u00eb,&#8221; s\u00ea &#8216;n 37-jarige tandarts. &#8220;Kyk wat gebeur het met die Christene in Irak. Hulle het oral gevlug, terwyl die meeste van die kerke aangeval en opgeblaas is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bekommerde Christene hoef net na die stad Homs te kyk om te sien hoe &#8216;n burgeroorlog kan lyk. Daar was Soennies, Christene en die Alaoe\u00efete, &#8216;n klein vertakking van Sji\u00eftiese Islam, slagoffers van grusame ontvoerings en moorde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opkoms van Islamitiese partye in die post-rewolusion\u00eare Egipte en Tunisi\u00eb het die gevoel onder Siri\u00eb se Christene dat hulle onder beleg is, vererger.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige vind die bevestiging van hul vrees in die betogings wat elke week na Moslems se Vrydaggebede plaasvind, as betogers landwyd godsdienstige en politieke slagspreuke dreunsing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Natuurlik is die &#8216;Arabiese Lente&#8217; &#8216;n Islamitiese beweging,&#8221; s\u00ea die tandarts woedend. &#8220;Dit is vol ekstremiste Hulle wil ons land verwoes, en hulle noem dit &#8216;n &#8216;revolusie&#8217;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Siri\u00eb se Christene, wat nie meer as 10% van die land se 22 miljoen mense verteenwoordig nie, spoor hul oorsprong twee millenniums terug na die begin van die geloof. Die apostel Paulus het tot bekering gekom op die pad na Damaskus, terwyl hy sy geloof oor die Romeinse Ryk wou verkondig.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit gaan vir Christene &#8216;n Damaskus-ervaring wees as Siri\u00eb se president val. Bab Touma, die eeue-oue Christelike deel van Damaskus leef tans in vrees. Soos baie Christene wonder inwoners of Siri\u00eb se toenemend bloedige opstand president Bashar Assad se outokratiese maar sekul\u00eare regering gaan vernietig. Assad is die beskermheer van die land se godsdienstige minderhede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13013\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Siri\u00eb se Christene leef in vrees&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13013","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13013","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13013"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13013\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13013"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13013"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13013"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}