{"id":13004,"date":"2012-07-20T05:56:22","date_gmt":"2012-07-20T05:56:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13004"},"modified":"2012-07-20T05:56:22","modified_gmt":"2012-07-20T05:56:22","slug":"sa-bly-buite-stemming-oor-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13004","title":{"rendered":"SA bly buite stemming oor Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika en Pakistan het buite stemming gebly in die jongste Westerse skuif teen die Siriese regering, het die adjunk-minister van Internasionale Betrekkinge Ebrahim Ebrahim aan Eyewitness News Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy sal die media oor die Verenigde Nasies se Veiligheidsraadsstem aangaande die situasie in Siri\u00eb in Pretoria Vrydag toespreek, berig Sapa. Ebrahim het ges\u00ea die besluit sou net die Siriese regering straf, en nie die rebelle nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg dat die rebelle goed bewapen is. Hy het &#8216;n oproep gedoen dat die Siri\u00ebrs self hulle probleme moet oplos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brittanje, Frankryk, Duitsland en die Verenigde State van Amerika het voorgestel dat die internasionale gesant Kofi Annan se sespunt-vredesplan ingevolge Hoofstuk Sewe van die VN-handves verleng word, sodat die Veiligheidsraad aksies wat wissel van diplomatieke en ekonomiese sanksies tot milit\u00eare ingryping kan magtig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die oomblik, s\u00ea Ebrahim is die geweld in Siri\u00eb &#8220;buite beheer&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea om &#8216;n einde te maak aan die lyding van onskuldige burgerlikes is &#8216;n prioriteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ebrahim het ges\u00ea Suid-Afrika ondersteun die pogings van die spesiale gesant vir Siri\u00eb, Kofi Annan, in die rigting van die be\u00ebindiging van die konflik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea &#8216;n bom in die hoofstad Damaskus Woensdag, wat senior regeringsamptenare gedood het, waaronder die minister van verdediging Daoud Rajha, en &#8220;die baie gruwelike slagtings&#8221; van die afgelope paar weke, het getoon daar is twee kante van die konflik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beide Rusland en China het die skuif in die Veiligheidsraad geveto.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Siriese owerhede en rebelle is gewikkel in &#8216;n \u200b\u200b16-maande-konflik oor die bewind van president Bashar al-Asaad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogers het ook intussen die Siriese ambassade in Ka\u00efro bestorm uit simpatie met teenstanders van president Bashar al-Assad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Siri\u00eb se staatsnuusagentskap het berig dat die aanval die werk van &#8220;saboteurs was, wat befonds word deur die Golf-state bekend vir hul teenkanting teen Siri\u00eb deesdae.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Siriese diplomaat in die Egiptiese hoofstad het aan Reuters ges\u00ea dat die ambassade filmmateriaal van die betogers wat deur die hekke gebreek het, in hul besit het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is dieselfde mense,&#8221; het Siri\u00eb se ambassadeur in Ka\u00efro, Yusuf al-Ahmed, aan die Siriese nuusagentskap ges\u00ea wat glo reeds teen Siri\u00eb betoog het. &#8220;Ons het &#8216;n lys van name aan die owerhede oorhandig, maar geen stappe is geneem nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=45664#.WeUPwit1uVo\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika en Pakistan het buite stemming gebly in die jongste Westerse skuif teen die Siriese regering, het die adjunk-minister van Internasionale Betrekkinge Ebrahim Ebrahim aan Eyewitness News Donderdag ges\u00ea. Hy sal die media oor die Verenigde Nasies se Veiligheidsraadsstem aangaande die situasie in Siri\u00eb in Pretoria Vrydag toespreek, berig Sapa. Ebrahim het ges\u00ea die besluit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13004\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA bly buite stemming oor Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13004","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13004"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13004\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13004"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13004"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}