{"id":12969,"date":"2012-07-16T04:33:04","date_gmt":"2012-07-16T04:33:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12969"},"modified":"2012-07-16T04:33:04","modified_gmt":"2012-07-16T04:33:04","slug":"ping-verloor-op-ras","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12969","title":{"rendered":"Ping verloor op ras"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Afgevaardigdes van Suider-Afrika was uitgelate na die nuus dat Suid-Afrika se minister van binnelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, Jean Ping as die nuwe voorsitter van die AU-Kommissie vervang het.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Haar kandidatuur is gesteun deur swart Afrikalande wat klaarblyklik nie omgee vir wit ekonomiese mag nie.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit maak Dlamini-Zuma die eerste kandidaat van Suider-Afrika en die eerste vrou om die liggaam te lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na die uitslag aangekondig is, het Suid-Afrikaanse ministers, ambassadeurs en regeringsamptenare begin sing ter viering van haar oorwinning.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">ANC sekretaris-generaal Gwede Mantashe het gisteraand ges\u00ea dat Dlamini-Zuma se prestasie nie net haar eie was nie, maar ook die vasteland s&#8217;n.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Angie Motshekga, die ANC se vroueligapresident, het ges\u00ea: &#8220;Dit is inderdaad opwindend vir die ANCWL en vroue van die kontinent. Haar verkiesing is &#8216;n oorwinning vir die geslagstryd op die kontinent.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA het ook Dlamini-Zuma se aanstelling verwelkom en ges\u00ea dat sy &#8220;&#8216;n nuwe era van &#8216;n prominente plek vir Afrika in die internasionale agenda kan lei&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Haar beslissende oorwinning kom ten spyte van pogings deur Ping se ondersteuners om Suid-Afrika se kandidatuur te kelder. Ping-ondersteuners het president Jacob Zuma, beskuldig dat hy sy voormalige vrou probeer gebruik om die kontinent te verkoop aan internasionale finansi\u00eble instellings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ping se veldtog &#8211; wat hulleself die &#8220;Afrika-Adviesraad&#8221; gedoop het, het aan al die staatshoofde &#8216;n waarskuwing gerig dat hulle nie vir Dlamini-Zuma moet stem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle beskuldig Zuma dat hy Dlamini-Zuma as &#8216;n Trojaanse perd vir internasionale finansi\u00eble instellings gebruik het. &#8220;Die aanvaarding van mev. Zuma se kandidatuur beteken dat ons vasteland geheel en al uitverkoop word,&#8221; het hulle ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Zumas in 1998 geskei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ping-ondersteuners het ook ges\u00ea die feit dat die Reserwebank privaataandeelhouers het, is &#8216;n bewys dat die land nie &#8216;n ten volle soewereine staat is nie en behoort nie toegelaat te word om &#8216;n kandidaat vir die posisie stel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die sentrale bank is sedert die apartheid-era deur &#8216;n wit Afrikanerkoalisie in privaatbesit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoe kan president Jacob Zuma, wat berug is daarvoor dat hy nie in staat is om die Afrikaner-infrastruktuur wat nog die Suid-Afrikaanse ekonomie beheer deur die beheer van die sentrale bank, te breek nie, die unie-projek van Afrika aanvaar en verdedig? &#8216;n Verswarende omstandigheid is dat hy dit wil doen deur middel van sy voormalige vrou vir sy binnelandse politieke agenda. &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dlamini-Zuma is ook &#8216;n hupstoot gegee deur die nuus dat die Wes-Afrikaanse liggaam Ecowas nie in staat was om ooreen te kom op &#8216;n genomineerde nie.<\/p>\n<p>Die minister was die wenner na vier moordende rondes van stemmery agter geslote deure.<\/p>\n<p>Sy het die eerste ronde beklink deur &#8216;n klein voorsprong &#8211; 27 stemme teen Ping se 24. Maar sy het wal geraak in die tweede ronde toe sy 29 behaal het teen Ping se 22 stemme.<\/p>\n<p>Maar dit was in die derde ronde dat sy &#8216;n deurslaggewende voorsprong behaal het met 33 stemme terwyl haar uitdager slegs 18 stemme kon kry.<\/p>\n<p>Met 37 stemme in die vierde ronde, het dit haar meer as die vereiste twee-derde meerderheid vir die pos gegee.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afgevaardigdes van Suider-Afrika was uitgelate na die nuus dat Suid-Afrika se minister van binnelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, Jean Ping as die nuwe voorsitter van die AU-Kommissie vervang het. Haar kandidatuur is gesteun deur swart Afrikalande wat klaarblyklik nie omgee vir wit ekonomiese mag nie. Dit maak Dlamini-Zuma die eerste kandidaat van Suider-Afrika en die eerste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12969\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ping verloor op ras&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12969","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12969","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12969"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12969\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12969"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12969"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12969"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}