{"id":12968,"date":"2012-07-16T04:23:46","date_gmt":"2012-07-16T04:23:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12968"},"modified":"2012-07-16T04:23:46","modified_gmt":"2012-07-16T04:23:46","slug":"waarheen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12968","title":{"rendered":"Waarheen?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">As ek so deur al die berigte lees in die koerante en op die sosiale media dan wonder mens onwillekeurig: Waarheen?<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Almal wil s\u00ea dat ons moet aanpas, of soos die Dinosaurus uitsterf. Ek wil egter die teendeel vandag beweer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien ons sou saamwerk en alles doen wat die liberale pers en ander aanbeveel, dan sal ons vir seker uitsterf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons taal sal vernietig word in die skole met die hele integrasiebeleid en gedwonge verengelsing, ons kinders gaan identiteitsloos raak, of is alreeds besig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die werkkultuur sal letterlik alles Engels word dat selfs twee Afrikaanssprekendes met mekaar Engels sal praat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In ons kerke begin die aanslag van die Nuwe teolo\u00eb ernstig toeneem, soos duidelik gesien in die krisis binne die Hervormde Kerk, waar ons geloof aangeval word in al sy vorme, waar die Afrikaner se hele wese uitmekaar geskeur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons politiek is vernietig deur mense wat ons verraai het en waarin almal geglo het en ons aan ons eie lot oorgelaat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons is dus  rigtingloos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat kan ons red uit die dilemma?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sterk leierskap van uit groepe en bewegings. Die klem l\u00ea nie op &#8216;n leier wat moet opstaan nie, maar leiers moet opstaan vanuit die Afrikanergemeenskap en daardie rigting aangee. Bestaan daar sulke mense en bewegings? Ja.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bewegings en leiers moet egter een gemeenskaplike doelwit nastreef wat ons weer sal laat opstaan en in onsself sal laat glo. Watter doelwitte kan daar nou vir ons wees?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eerstens, die heel belangrikste is dat ons as &#8216;n Volk moet terugkeer na ons afhanklikheid van ons God waar ons krag al die jare vandaan gekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tweedens moet ons alle beskuldigings wie reg en wie verkeerd was in die verlede eenkant plaas want dit is besig om ons te verskeur.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As ek so deur al die berigte lees in die koerante en op die sosiale media dan wonder mens onwillekeurig: Waarheen? Almal wil s\u00ea dat ons moet aanpas, of soos die Dinosaurus uitsterf. Ek wil egter die teendeel vandag beweer. Indien ons sou saamwerk en alles doen wat die liberale pers en ander aanbeveel, dan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12968\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waarheen?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12968","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12968","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12968"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12968\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12968"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12968"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12968"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}