{"id":12962,"date":"2012-07-13T11:40:29","date_gmt":"2012-07-13T11:40:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12962"},"modified":"2012-07-13T11:40:29","modified_gmt":"2012-07-13T11:40:29","slug":"uiterste-koue-in-5-provinsies-verwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12962","title":{"rendered":"Uiterste koue in 5 provinsies verwag"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vyf provinsies is gewaarsku om uiters koue toestande die naweek te verwag. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het waarskuwings uitgereik vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, suidelike Vrystaat en KwaZulu-Natal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die waarskuwing sal &#8216;n afgesnyde laagdrukstelsel en kouefront vandag oor die land inbeweeg, wat bitter koue toestande, swaar re\u00ebn, sneeu en sterk wind tot gevolg sal h\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sneeu word vir vannag voorspel in die hoogliggende suidwestelike dele van die Wes-Kaap en die oostelike dele van die Oos-Kaap. Die Weerdiens s\u00ea temperature sal tot onder vriespunt daal in dele van die Wes-, Noord-en Oos-Kaap en sneeu word ook in gebiede verwag waar dit nie gewoonlik sneeu nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Belangstellendes stroom intussen na die Swartberg-pas buite Oudtshoorn in die Klein Karoo waar swaar sneeu gisteraand geval het. Dit is sowat minus een grade Celsius in die pas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Swartbergpas is om veiligheidsredes vir verkeer gesluit en motoriste is gevra om versigtig te bestuur. Sneeu het ook in die Outeniqua-berge in die George-omgewing van die Suid-Kaap geval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Weerburo in Pretoria s\u00ea Gautengers moet hulle van m\u00f4re-middag af staal teen baie koue weestoestande wanneer die kouefront deur die provinsie beweeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kwik sal Sondag &#8216;n maksikum van tussen tien en 13 grade bereik, waarna temperature vanaf Maandag geleidelik warmer word. Dit sal Maandag en Dinsdag egter nog baie koud wees.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.sovetneg.ru\/object\/dostavka--drugih-stran-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vyf provinsies is gewaarsku om uiters koue toestande die naweek te verwag. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het waarskuwings uitgereik vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, suidelike Vrystaat en KwaZulu-Natal. Volgens die waarskuwing sal &#8216;n afgesnyde laagdrukstelsel en kouefront vandag oor die land inbeweeg, wat bitter koue toestande, swaar re\u00ebn, sneeu en sterk wind tot gevolg sal h\u00ea. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12962\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Uiterste koue in 5 provinsies verwag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12962","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12962","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12962"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12962\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12962"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12962"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12962"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}