{"id":12960,"date":"2012-07-13T09:57:59","date_gmt":"2012-07-13T09:57:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12960"},"modified":"2012-07-13T09:57:59","modified_gmt":"2012-07-13T09:57:59","slug":"oerknal-was-n-aprilgek-grap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12960","title":{"rendered":"Oerknal was &#8216;n Aprilgek-grap"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die oerknal was niks meer as &#8216;n Aprilgek-grap nie. So s\u00ea een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde wetenskaplikes, professor Jan Boeyens wat onder meer dekaan by Wits se Fakulteit Wetenskap was en tans by Tukkies se Departement Fisika betrokke is. Boeyens is al met verskeie toekennings vereer onder meer die Alexander von Humboldt-prys vir teoretiese chemie, die Suid-Afrikaanse Akademie se Havenga-prys en die Chemiese Instituut se goue medalje. Anita Visser praat met hom oor sy omstrede alternatiewe siening.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Hier volg dele uit die RSG onderhoud:<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jan Boeyens: Die oerknal het begin in 1948 by George Gamow (Russiese fisikus). Een van sy kollegas met die naam (Ralph) Alpher was betrokke by &#8216;n studie van die chemiese elemente in die kosmos en die twee saam het besluit dat hulle iets hieroor moet skryf. Toe praat hulle met &#8216;n ander kollega, wat niks met die saak te doen het nie, met die naam Bethe, en toe skryf hulle &#8216;n artikel onder Alpher, Bethe en Gamow. Dit word gepubliseer in een van die mees vooraanstaande chemiese joernale in die w\u00eareld, die Physical Review, en hulle re\u00ebl dat dit gebeur op 1 April 1948. Die inhoud van die artikel het hulle geleen van Edgar Allan Poe wat in 1848 &#8216;n storie geskryf het onder die naam van <em>Eureka <\/em>waarin hy spekuleer oor die ontstaan van die heelal &#8211; dat dit begin het met &#8216;n ontploffing uit &#8216;n enkele punt wat al die materie van die heelal bevat het. Vandag word dit aanvaar as die standaard model vir moderne kosmologie.1<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos dit aanvanklik voorgestel is, kon dit natuurlik fisies glad nie werk nie, want as al die massa van die heelal in een punt saamgetrek word, moet daar &#8216;n oneindige saamtrekkings- of gravitasiekrag wees en is daarom onmoontlik vir die ding om uitmekaar te spat. Edgar Allan Poe het geweet dat dit onmoontlik was en het ges\u00ea dat dit gebeur het deur die wil van God. Alpher, Bethe en Gamow kon d\u00edt nie s\u00ea nie, omdat dit nie wetenskaplik sou wees nie2. In die plek daarvan kom hulle met die idee van inflasie. Dit is kwansuis &#8216;n krag wat gravitasie teenwerk. Dit het hulle van Einstein geleen wat dit gebruik het om te s\u00ea dat die heelal stabiel sal wees&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uiteindelik het die Pous in Rome ook hierdie idee goedgekeur. Van daar is dit beskou as wetenskap&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bo en behalwe hierdie een probleem van die swaartekrag, is daar hope ander probleme wat hierdie hele sogenaamde teorie totaal en al onaanvaarbaar maak. &#8216;n Gedeelte hiervan is wat hulle ondersoek het in CERN [met die Large Hadron Collider (LHC)3], waar daar &#8216;n sogenaamde finale bewys gevind is dat die oerknal wel plaasgevind het. Dit het etlike kere gebeur in die verlede dat ges\u00ea is dat die finale bewyse gevind is dat die oerknal gebeur het&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anita Visser: En wat jy basies s\u00ea, professor, is dat dit onwaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boeyens: O natuurlik! Daar is nooit so iets soos &#8216;n oerknal gewees nie. Daar is geen bewyse daarvoor nie en geen rede dat daar ooit so iets moes wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visser: Hoeveel kollegas dink soos jy?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boeyens: Ag, ek sou s\u00ea derduisende kollegas dink soos ek. Die eerste een is Fred Hoyle wat begin het met die term &#8220;big bang&#8221;, wat hy ook as &#8216;n grap bedoel het. En ook John Maddox, die hoofredakteur van die tydskrif <em>Nature <\/em>wat in 1989 geskryf het &#8220;Down with the Big Bang&#8221; [Maddox is &#8216;n ate\u00efs].<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visser: En wat interessant is, is dat daar ook ander mense is wat dit sterk betwyfel, maar dit nie in die openbaar s\u00ea nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boeyens: Dit is baie gevaarlik vir &#8216;n wetenskaplike om dit te s\u00ea. Kyk, ek is afgetree \u2013 ek kan dit s\u00ea, maar mense wat nog aangewese is om hulle navorsing befonds te kry moet versigtig wees wat hulle s\u00ea. Ek dink ek moet jou net een voorbeeld noem van &#8216;n w\u00eareldberoemde astrofisikus en astronoom met die naam van Halton Arp4 in Munchen in Duitsland. Hy was so bekend dat selfs een van die sterrestelsels na hom vernoem is en sedert hy homself uitgelaat het teen die oerknalteorie, is hy alle toegang tot alle teleskope dwars oor die w\u00eareld onts\u00ea5.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/www.rsg.co.za\/potgooi.asp\">Luister <\/a>gerus na die volledige onderhoud self.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/seotamplier.ru\/object\/transportirovka-gruza-topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b \u0441\u043e\u0442\u0440\u0443\u0434\u043d\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die oerknal was niks meer as &#8216;n Aprilgek-grap nie. So s\u00ea een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde wetenskaplikes, professor Jan Boeyens wat onder meer dekaan by Wits se Fakulteit Wetenskap was en tans by Tukkies se Departement Fisika betrokke is. Boeyens is al met verskeie toekennings vereer onder meer die Alexander von Humboldt-prys vir teoretiese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12960\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oerknal was &#8216;n Aprilgek-grap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12960","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12960","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12960"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12960\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12960"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12960"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12960"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}