{"id":12959,"date":"2012-07-13T09:03:11","date_gmt":"2012-07-13T09:03:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12959"},"modified":"2012-07-13T09:03:11","modified_gmt":"2012-07-13T09:03:11","slug":"buthelezi-deur-amakhosi-in-die-rug-gesteek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12959","title":{"rendered":"Buthelezi deur Amakhosi in die rug gesteek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">IVP-president Mangosuthu Buthelezi, het &#8216;n belangrike posisie as die voorsitter van die Zoeloelandhuis van Tradisionele Leiers verloor hierdie week. Mangosuthu Buthelezi beweer dat die ANC die Amakhosi omgekoop het om hom van die politieke kaart te vee.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het Woensdag ges\u00ea dat die uitslag nie demokraties was nie. Buthelezi, die voormalige voorsitter van die Huis, is deur &#8216;n ANC-tradisionele leier, Hoofman Landokwakhe Ntshangase verslaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea hy is bekommerd oor die agendas wat die uitslag van die verkiesing be\u00efnvloed het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Op een of ander manier glo hulle dat my ondersteuning in duie sal stort sonder my tradisionele leierskap.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat die ANC herhaaldelik dmv wetgewing probeer het om hom te verdryf, om hom te dwing om te kies tussen sy posisie as &#8216;n LP en sy voorsitterskap van die Huis van Tradisionele Leiers van KwaZulu-Natal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar, het Buthelezi ges\u00ea, hierdie wetgewing, wat gebaseer is op bymotiewe, het misluk in die hof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Op die oog af moet hierdie verkiesings geprys word as vry en regverdig in terme van die OVK (Onafhanklike Verkiesingskommissie) se proses. Maar agter die skerms, is mense voorberei om op &#8216;n sekere manier te stem. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het steun verleen aan hierdie plan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarbenewens, het hy beweer, is &#8216;n tradisionele leier wat dikwels gebruik word as &#8216;n gevolmagtigde deur ANC-gesinde LUR&#8217;e, voorsien van fondse om ander leiers met R5 000 se omkoopgeld oor te haal&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is duidelik dat die ANC geen steen onaangeroer gelaat het om te verseker dat ek nie weer verkies word nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het sy bewerings verwerp as &#8220;belaglik&#8221; en &#8220;ongegrond&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0442\u0438\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>IVP-president Mangosuthu Buthelezi, het &#8216;n belangrike posisie as die voorsitter van die Zoeloelandhuis van Tradisionele Leiers verloor hierdie week. Mangosuthu Buthelezi beweer dat die ANC die Amakhosi omgekoop het om hom van die politieke kaart te vee. Hy het Woensdag ges\u00ea dat die uitslag nie demokraties was nie. Buthelezi, die voormalige voorsitter van die Huis, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12959\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Buthelezi deur Amakhosi in die rug gesteek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12959","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12959","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12959"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12959\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12959"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12959"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12959"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}