{"id":12957,"date":"2012-07-13T07:49:41","date_gmt":"2012-07-13T07:49:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12957"},"modified":"2012-07-13T07:49:41","modified_gmt":"2012-07-13T07:49:41","slug":"monopolistiese-media-bedreig-mediavryheid-se-sakp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12957","title":{"rendered":"Monopolistiese media bedreig mediavryheid s\u00ea SAKP"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Blade Nzimande, s\u00ea &#8216;n gebrek aan diversiteit in media-eienaarskap is die grootste bedreiging tot mediavryheid in die land.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens RGS het Nzimande by die party se nasionale kongres by die Universiteit van Zoeloeland teen monopolistiese media-eienaarskap gepleit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nzimande s\u00ea nog een van die probleme is buitelandse inmenging dmv die media. Hy meen Suid-Afrika behoort dit te oorweeg om buitelandse mediabesit ook te beheer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Nzimande het ges\u00ea Suid-Afrika staar kruipende Amerikanisering van die politieke toneel in die gesig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die eerste is die pogings om ons interne leierskapsverkiesingsprosesse te verander na &#8216;n soort van Amerikaanse presidensi\u00eble prim\u00eare verkiesing. Dit manifesteer deur [onder andere], ongeduld met organisatoriese prosedures en protokolle en in plaas daarvan om &#8216;n verkiesing as &#8216;n soort van individuele skoonheidskompetisie te sien,&#8221; het Nzimande ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg dat, soos in die VSA, word die inmenging dikwels bemiddel deur geldbelange en ryk individue wat agter hierdie tendens sit. Hy het ges\u00ea alliansielede moet hierdie Amerikanisering weerstaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nzimande het ges\u00ea dat nog &#8216;n bedreiging vir die land se politiek nie-politieke en sogenaamde burgerlike formasies is wat deur internasionale skenkers befonds word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie bedreiging, wat aangebied word as die beste beskermheer van ons demokrasie &#8230; manifesteer in die teenwoordigheid van enkelkwessie-gebaseerde nie-regerings-organisasies, hoofsaaklik befonds deur buitelandse en imperialistiese donateurs, dikwels met die verskoning dat ons demokrasie en die grondwet bedreig word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat &#8216;n aantal van hierdie NRO&#8217;s &#8216;n politieke agenda het om die regering te diskrediteer. Gekoppel aan hierdie bedreigings, s\u00ea Nzimande, is verhoogde uitdagings aan die regering se besluite. Hy het ges\u00ea dit is dikwels &#8216;n poging om &#8216;n &#8220;nie-verkose parallelle regering te skep wat slegs aan die verkose rade van baie van hierdie organisasies verslag doen, wat paradeer as bewaarders van demokrasie en die grondwet&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nzimande het ook ingeklim in die Suid-Afrikaanse media.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Auckland Park is &#8216;n skande, elke dag, vir ontbyt, middagete en aandete, SABC gebruik die platform om met afvalliges wat uit die beweging geskors is, te hardloop,&#8221; s\u00ea Nzimande .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook ges\u00ea die media is uiters monopolisties, wat diversiteit smoor. Hy het ges\u00ea die monopolie van die media is &#8216;n bedreiging vir die vryheid van die media.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die SAKP se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, ges\u00ea hy sal bly op die sentrale komitee indien verkies.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC-jeugliga is &#8216;n fel kritikus van Mantashe omdat hy die kommunistiese agenda deur middel van sy posisie as sekretaris-generaal van die regerende party glo bevorder.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/11\/08\/191249.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Blade Nzimande, s\u00ea &#8216;n gebrek aan diversiteit in media-eienaarskap is die grootste bedreiging tot mediavryheid in die land. Volgens RGS het Nzimande by die party se nasionale kongres by die Universiteit van Zoeloeland teen monopolistiese media-eienaarskap gepleit. Nzimande s\u00ea nog een van die probleme is buitelandse inmenging dmv die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12957\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Monopolistiese media bedreig mediavryheid s\u00ea SAKP&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12957","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12957"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12957\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12957"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12957"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}