{"id":12954,"date":"2012-07-12T10:23:24","date_gmt":"2012-07-12T10:23:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12954"},"modified":"2012-07-12T10:23:24","modified_gmt":"2012-07-12T10:23:24","slug":"minderhede-se-probleme-moet-buitelandse-aandag-geniet-se-mulder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12954","title":{"rendered":"Minderhede se probleme moet buitelandse aandag geniet, s\u00ea Mulder"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is belangrik dat die probleme wat minderhede in Suid-Afrika ondervind nou reeds in die buiteland bekend gestel word al irriteer dit tans die ANC. Dit is &#8216;n versekeringspolis vir die toekoms,&#8221; het dr. Pieter Mulder, VF Plus leier, na &#8216;n besoek aan Belgi\u00eb ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het in Belgi\u00eb onder andere onderhoude gevoer met Piet de Bruyn, Belgiese senator en Karel Uyttersprot, lid van die Belgiese Federale Parlement.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die w\u00eareld moet op hoogte gehou word van die positiewe en negatiewe gebeure in Suid-Afrika. Dit is deel van die internasionalisering van Suid-Afrika se situasie. As daar &#8216;n krisis in Suid-Afrika sou kom, moet die internasionale w\u00eareld ingelig wees ten einde die nodige besluite betyds te kan neem. Dit is te laat om tydens &#8216;n krisis eers te begin met &#8216;n buitelandse inligtingspoging,&#8221; volgens Mulder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Positiewe verwikkelinge soos die nuwe taalwet in Suid-Afrika asook die toename van korrupsie, misdaad en die negatiewe ekonomiese gevolge van regstellende aksie is tydens die gesprekke bespreek. Moontlike opvolgaksies is ook met die Parlementslede bespreek<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In Brussel het alle strate twee name ten einde die Frans- en Vlaamssprekende dele van die bevolking te akkommodeer. Die Belge het meer begrip vir die probleme in Suid-Afrika vanwe\u00eb hulle eie taal- en kultuurverskille,&#8221; het Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het ook die veertiende vergadering van die UNPO presidensie in Brussel bygewoon. By die vergadering het hy die aanwesiges ingelig oor die algemene politieke toestand in Suid-Afrika, oor die huidige posisie van Afrikaans asook oor geweld en plaasmoorde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder is in 2009 tydens &#8216;n kongres in Rome tot lid van UNPO se dagbestuur verkies. Die huidige UNPO president, Ngawang Choephel, is van Tibet. UNPO is &#8216;n internasionale organisasie wat optree in belang van minderhede regoor die w\u00eareld. UNPO het tans ongeveer 50 lede wat meer as 200 miljoen mense van regoor die w\u00eareld verteenwoordig. (Vir meer info oor UNPO kyk <a href=\"http:\/\/www.unpo.org\">http:\/\/www.unpo.org<\/a>)<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.avetesla.ru\/object\/dostavki-kompanii-topcargpo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Dit is belangrik dat die probleme wat minderhede in Suid-Afrika ondervind nou reeds in die buiteland bekend gestel word al irriteer dit tans die ANC. Dit is &#8216;n versekeringspolis vir die toekoms,&#8221; het dr. Pieter Mulder, VF Plus leier, na &#8216;n besoek aan Belgi\u00eb ges\u00ea. Dr. Mulder het in Belgi\u00eb onder andere onderhoude gevoer met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12954\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minderhede se probleme moet buitelandse aandag geniet, s\u00ea Mulder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12954","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12954","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12954"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12954\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12954"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12954"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12954"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}