{"id":12951,"date":"2012-07-12T09:06:37","date_gmt":"2012-07-12T09:06:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12951"},"modified":"2012-07-12T09:06:37","modified_gmt":"2012-07-12T09:06:37","slug":"die-nuwe-joernalis-se-naam-is-al","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12951","title":{"rendered":"Die nuwe joernalis se naam is Al"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die nuwe verslaggewer op die Amerikaanse mediatoneel neem nie &#8216;n koffiepouse nie, kry nie griep nie, lewer artikels teen die spoed van lig, en werk sonder pensioenvooruitsigte.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Noem hom sommer Al, &#8216;n afkorting vir algoritme!<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is omdat di\u00e9 verslaggewer nie &#8216;n mens is nie, maar &#8216;n rekenaaralgoritme, geslyp om rou data oor korporatiewe verdienste en sporttellingvooruitsigte in leesbare prosa te vertaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Algoritmes word in die vervaardiging van &#8216;n groeiende aantal artikels vir koerante en webwerwe gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Narrative Science<\/em>, wat in die vervaardiging van sulke algoritmes spesialiseer, het byvoorbeeld die volgende geproduseer:&#8221;Wall Street is high on Wells Fargo, expecting it to report earnings that are up 15.7 percent from a year ago when it reports its second quarter earnings on Friday, July 13, 2012,&#8221; wat op Forbes.com verskyn het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl rekenaars nie die subtiliteite van elke storie kan ontleed nie, kan hulle groot hoeveelhede rou data neem en dit na nuus omskakel, s\u00ea ontleders.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit kan werk vir enigiets wat basies is en op formules staatmaak,&#8221; s\u00ea &#8216;n ontleder by &#8216;n media navorsingsgroep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En met die mediamaatskappye onder geweldige finansi\u00eble druk, kan die skuif om nuusproduksie te outomatiseer &#8220;die herbou van die koste-ekonomie van joernalistiek beteken&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stephen Doig, &#8216;n joernalistiek-professor by die Arizona State University, wat rekenaarstelsels gebruik om te sif deur data wat dan aan verslaggewers gegee word, het ges\u00ea die nuwe rekenaar-gegenereerde nuus is &#8216;n logiese volgende stap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het nie &#8216;n filosofiese beswaar teen hierdie soort van skryf wat uitgekontrakteer word aan &#8216;n rekenaar nie, indien die verslaggewer die tyd nuttig kan gebruik vir iets meer interessant,&#8221; s\u00ea Doig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders sien dit as &#8220;die volgende generasie van inhoudskepping.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Oor die volgende 12 tot 24 maande, sal elke media-maatskappy &#8216;n mate van &#8216;n outomatisasie strategie nodig h\u00ea,&#8221; het &#8216;n ontleder aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om die effek van die tuisdorpkoerant na te boots, sal sekere maatskappye wat in di\u00e9 soort nuus spesialiseer, artikels genereer met &#8216;n ander &#8220;tonaliteit&#8221;, afhangende van die leser se voorkeur of plek.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3895972\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nuwe verslaggewer op die Amerikaanse mediatoneel neem nie &#8216;n koffiepouse nie, kry nie griep nie, lewer artikels teen die spoed van lig, en werk sonder pensioenvooruitsigte. Noem hom sommer Al, &#8216;n afkorting vir algoritme! Dit is omdat di\u00e9 verslaggewer nie &#8216;n mens is nie, maar &#8216;n rekenaaralgoritme, geslyp om rou data oor korporatiewe verdienste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12951\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die nuwe joernalis se naam is Al&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12951","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12951","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12951"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12951\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12951"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12951"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12951"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}