{"id":12932,"date":"2012-07-09T06:37:41","date_gmt":"2012-07-09T06:37:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12932"},"modified":"2012-07-09T06:37:41","modified_gmt":"2012-07-09T06:37:41","slug":"andile-mngxitama-se-wat-anc-agteraf-dink","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12932","title":{"rendered":"Andile Mngxitama s\u00ea wat ANC agteraf dink"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span id=\"internal-source-marker_0.7206847639862357\"><img decoding=\"async\" title=\"Andile Mngxitama\" alt=\"Andile Mngxitama\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/07\/andile2.jpg\" class=\"caption\" \/>Die swart intellektueel Andile Mngxitama het gisteraand op SABC1 se Sunday Live-program alle blankes in die land as \u201csetlaars\u201d beskryf en ges\u00ea dat alle grond \u201cgesteel\u201d is en van blankes teruggeneem behoort te word. Mngxitama is \u2018n rubriekskrywer van die Nasperskoerant City Press, asook die Mail &amp; Guardian.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span id=\"internal-source-marker_0.7206847639862357\">Vir Mngxitama is die ANC nog lank nie radikaal genoeg nie. Hy beskryf gereeld die regerende party as \u2018n \u201clyfwag vir witheid\u201d.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span id=\"internal-source-marker_0.7206847639862357\">&nbsp;<\/span><span id=\"internal-source-marker_0.7206847639862357\">In \u2018n twiet aan dr. Dan Roodt van PRAAG laat gisteraand het Mngxitama die volgende kwyt geraak: \u201c@danroodt dan roodt, fuck u! I&#8217;m not nelson mandela, mbeki or zuma!\u201d Hierop het Roodt geantwoord: \u201c@Mngxitama Logic might be a Graeco-settler thing, but where are we supposed to vamoose to? We carry the passport with ugly badge &amp; no Afrik.\u201d<\/span><\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p><span id=\"internal-source-marker_0.7206847639862357\">Tydens die TV-program het Mngxitama heelwat steun van swart kykers ontvang wat sms\u2019e ingestuur het soos: \u201cOns moet net al die grond vat, dit behoort aan ons\u201d. \u2018n Spesifieke sms het ook gelui: \u201cWhite people still tell their kids we are useless baboons every day.\u201d<\/span><\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p><span id=\"internal-source-marker_0.7206847639862357\">In reaksie het Roodt ges\u00ea: \u201cEk hou Mngxitama al lankal dop. Uit sy geskrifte en bewondering vir die swart Amerikaanse regisseur Spike Lee blyk dit dat hy sterk onder die invloed van die radikale swartbewussynsdenke vanuit die VSA verkeer. Soortgelyk aan die situasie wat Tom Wolfe destyds in sy boek \u201cRadical chic\u201d beskryf het, word Mngxitama op die hande gedra deur mnr. Koos Bekker van Naspers, die Mail &amp; Guardian en selfs die digteres Antjie Krog. Gisteraand op die TV was dit helder dat Mngxitama ook deur Sandile Memela van die departement van kuns en kultuur gebruik word om sy radikale uitsprake te maak, terwyl Memela kastig \u2018n meer gematigde \u2018versoenende\u2019 houding inslaan. Maar Memela het in die verlede al soortgelyke anti-wit stellings gemaak, wat \u2018n mens laat vermoed dat die twee eintlik kop in een mus is.\u201d<\/span><\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>Verlede jaar op 3 September tydens die Mail &amp; Guardian se letterkundefees, het Mngxitama verklaar dat hy \u2018n samelewing verlang \u201cwaar witheid totaal irrelevant is\u201d en dat radikale grondhervorming die manier was om dit te bereik. \u201cDink u nie dit sou lekker wees as ons nie soveel blanke mans gehad het wat rondhardloop met soveel slawe op hul grond nie? Behoort dit nie die eerste vraag te wees nie?\u201d<br \/><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>Antjie Krog was dit volkome met hom eens en het gemeen dat die SA grondwet vir radikale grondhervorming en die afneem van blanke grond voorsiening maak. \u201cWaarom neem dit so lank?\u201d het Krog gevra. \u201cDie hele landboubedryf het nog nie uitgewerk watse soort plase mense wil h\u00ea nie.\u201d<br \/><\/span><\/p>\n<p><span>Sowel Andile Mngxitama as Antjie Krog het gemeen die ANC het nog nie \u201cdie perke van die grondwet getoets om grond te herversprei nie\u201d, in weerwil van hul politieke mag.<br \/><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>Ook gisteraand op SABC1 was Mngxitama van mening dat die ANC nie sy swartmag gebruik om teen blankes oftewel \u201csetlaars\u201d op te tree en hulle eenvoudig van die grond te verdryf nie.<br \/><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>Dr. Dan Roodt dink dat \u201cSuid-Afrika reeds in die greep van \u2018n swart rassebewussyn verkeer. Veral die SABC-TV en -radio word vir propaganda-uitsendings gebruik om swart kykers en luisteraars teen blankes aan te hits. Selfs tydens advertensie-flitse word beeldmateriaal van Sharpeville en die Soweto-gebeure van 1976 uitgesaai om swart rassegevoelens te stook.\u201d<\/span><span><br \/><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>Hy het Afrikaners aangemoedig \u201com baie meer oor swart Amerikaanse denke en hul radikale anti-blanke standpunte uit te vind. Tegnologie, Engels en die globale samelewing het plaaslike swart leiers en intellektuele in kontak met hul Amerikaanse eweknie\u00eb geplaas. Terwyl die blanke meerderheid in die VSA nog poog om die swart rassebewussyn in toom te hou, is SA blankes blote toeskouers by die proses van aanhitsing en bewuswording wat tans plaasvind. Mnr. FW de Klerk het nie net al die wapens in die land aan die ANC oorhandig nie, maar ook beheer oor die staat se massamedia.\u201d<br \/><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span>Roodt het blanke Suid-Afrikaners aangemoedig om \u2018n Amerikaanse boek deur Jared Taylor, <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/whiteidentity.co.za\">White Identity &#8211; racial consciousness in the 21st century<\/a> te lees. Die boek is onlangs deur PRAAG in \u2018n plaaslike uitgawe gepubliseer. \u201cOns mense sal op hul rug val as hulle sien wat die sogenaamde Afro-Amerikaners dink en wat hulle in hul rap-liedjies sing. Vanwe\u00eb die Amerikaanse invloed in ons land, is dit egter net \u2018n kwessie van tyd voor ons hele swart bevolking insgelyks onder die invloed van \u2018n radikale en revolusion\u00eare swart bewussyn verkeer. Dan gaan die poppe dans.\u201d<\/span><\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3895972\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die swart intellektueel Andile Mngxitama het gisteraand op SABC1 se Sunday Live-program alle blankes in die land as \u201csetlaars\u201d beskryf en ges\u00ea dat alle grond \u201cgesteel\u201d is en van blankes teruggeneem behoort te word. Mngxitama is \u2018n rubriekskrywer van die Nasperskoerant City Press, asook die Mail &amp; Guardian. Vir Mngxitama is die ANC nog lank &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12932\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Andile Mngxitama s\u00ea wat ANC agteraf dink&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12931,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12932","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12932","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12932"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12932\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/12931"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12932"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12932"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12932"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}