{"id":1293,"date":"2008-02-18T19:55:21","date_gmt":"2008-02-18T19:55:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1293"},"modified":"2008-02-18T19:55:21","modified_gmt":"2008-02-18T19:55:21","slug":"wat-van-namibi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1293","title":{"rendered":"Wat van Namibi"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek lees tans &rsquo;n boek getiteld <em>Ou Pretoria<\/em> en in die geskiedenis van ons land het dit soveel keer gebeur dat ons die swartes vertrou en saam met hulle bly, net om een aand vir geen rede aangeval en vermoor te word nie. Dan trek ons maar almal weer in ons laers en staan saam todat ons weer te gerus word. Dit het &lsquo;n 1822 gebeur, weer in 1922 gebeur en ek is seker 2022 gaan nie anders wees nie. Die laers van vandag lyk net bietjie anders as destyds. Dis nou veiligheidskomplekse en afgesperde woonbuurte.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In &rsquo;n gesprek met &rsquo;n vriendin oor een of ander sinnelose moord vra sy &ldquo;hoe kan hulle ons soveel haat?&rdquo;. My antwoord was, dat hulle in 1822 net so min die beeste nodig gehad het vir oorlewing as wat hulle die selfoon nodig gehad het waarvoor die vrou in Waterkloof met haat lewe geboet het. Dis nie haat nie, dis net hulle manier. Jy het iets, en ek wil dit h&ecirc;. Destyds was dit beeste en vandag is dit of &rsquo;n selfoon, BMW of &rsquo;n TV. Dis ook nie noodwendig &rsquo;n anti-wit ding nie, want in 1822 het hulle ander stamme gaan vermoor en hulle beeste gevat. Hulle val die swartes net soveel soos ons wittes aan. Ons wittes is net sagte teikens wat meer het. Dit gaan nooit ophou nie!<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die ergste is dat ons geen beskermingsfronte meer in plek het nie. Ons het onsself so blootgestel. Nie voordat ons begin terugveg soos in 1822 gaan dinge verbeter nie! Die regering het nie die vermo&euml; om ons te beskerm nie. Plan een is dus: Hoekom kom daar nie &rsquo;n boerekommando in die vorm van &rsquo;n sekuriteitsmaatskappy in Pretoria tot stand nie, wat ons kan huur om ons huise, woonbuurte en besighede te beskerm? Ek betaal tans vir Ubuntu R5000 pm vir &rsquo;n gewapende wag snags by my besigheid. Hoekom kan dit nie aan &rsquo;n kultuureie instansie betaal wat so ook dan &rsquo;n gewapende mag op die been bring nie?<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Plan Twee: Volgens Wikipedia is Namibi&euml; &rsquo;n land met slegs 2 miljoen inwoners. Daarvan is slegs sowat 100 000 wit en die res gekleurd en swart. Die meeste mense praat en verstaan Afrikaans. Indien 2 miljoen Afrikaners soontoe sou trek sal ons &rsquo;n meerderheid stemme h&ecirc; en sodoende die eerste Afrikaland wees waar blankes demokraties verkies word tot die regering van die land. Ek dink dit is die enigste land in Afrika waar dit ooit kan werk.&nbsp; Verder glo hulle daar is 210 000 mense wat MIV het, met &rsquo;n aanwas van 39%. Dit was in 2005 en ons weet almal hoe verkeerd daardie statistiek altyd is. Dit gaan nie maklik wees nie, maar dit is baie makliker as om na Nieu-Seeland toe te trek. Meeste van ons kwalifiseer in alle geval nie vir immigrasie nie na di&eacute; lande toe nie! Daar is talle voordele aan die plan! Ek is seker ons kan &rsquo;n korrupte Namibiese binnelandsesake amptenaar kry om 2 miljoen paspoorte te produseer. Meeste van die huidige Zimbabwiers kry dit in die land reg!<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek neem niemand kwalik wat die land verlaat nie, maar ek wil nie. Die swartes kla so dat ons met apartheid hulle menswaardigheid weggeneem het deur hulle nie toe te laat om op sekere bankies te sit of te stem nie. My geboortereg word egter ontken met uitsprake soos &ldquo;Gaan terug Europa toe, dis nie julle land nie.&rdquo; &nbsp;Ek word my mensereg om veilig te lewe ontneem. Hulle het talle mense vermink met bomme en aanvalle vir stemreg. Wat moet ek doen om my regte te behou?<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&lt;!&#8211;[if !supportEmptyParas]&#8211;&gt;Stephan &lt;!&#8211;[endif]&#8211;&gt;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">&nbsp;<\/p>\n<p><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&lt;!&#8211;[endif]&#8211;&gt;<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/slots\/epic-monopoly-2\/\">monopoly game logo<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Dis &lsquo;n moelike brief om te skryf, want ek wil regtig soveel hier in s&ecirc;. Ons is regtig keelvol vir die manier waarop hierdie land bestuur word en die absolute verval van alles. Ons skole, paaie, krag, gesondheidsdienste, alles is een groot gemors. Die ergste is wanneer jy begin wonder oor die toekoms. Dan besef jy dit gaan nie verander nie. Die leiers wat in die tou staan om oor te neem is die een meer korrup as die ander. Gisteraand op <em>Carte Blanche<\/em> kon &rsquo;n mens in Zuma se o&euml; sien hy gaan vir ons probleme veroorsaak. Ons kan maar mooi broodjies probeer bak, maar die skrif is aan die muur. Daar is ook geen manier waarop die ANC die geweld in die land gaan oplos nie.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096],"class_list":["post-1293","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1293","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1293"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1293\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1293"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1293"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1293"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}