{"id":12916,"date":"2012-07-05T17:28:50","date_gmt":"2012-07-05T17:28:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12916"},"modified":"2012-07-05T17:28:50","modified_gmt":"2012-07-05T17:28:50","slug":"brandstofmaatskappye-moet-transformeer-of","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12916","title":{"rendered":"Brandstofmaatskappye moet transformeer, of&#8230;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Swart eienaarskap van brandstofmaatskappye in Suid-Afrika is ver onder die teikens wat in 2000 ooreengekom is, s\u00ea die minister van energie, Dipuo Peters.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Peters het Donderdag gewaarsku dat maatskappye hulle bedryfslisensies kan verloor as hulle nie gehoor gee aan transformasie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die petroleum-en vloeibare brandstowwe se Handves van 2000, het maatskappye belowe om 25% swart eienaarskap teen 2010 te bereik, om die deelname van swart mense in Afrika se grootste ekonomie &#8216;n hupstoot te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Peters het ges\u00ea dat &#8216;n oudit bevind het dat die gemiddelde swart aandeelhouding 18,9% in plaas van 25% is. Slegs Total het die ooreenkoms ten volle nagekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In totaal is die bevindinge van die oudit uiters teleurstellend,&#8221; het Peters aan joernaliste ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander maatskappye wat aktief in die bedryf is sluit in Suid-Afrika se staatsbeheerde PetroSA, Shell, BP, Chevron, petrochemiese groep Sasol en Engen, asook die Maleisiese staatsoliegroep Petronas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Peters het ges\u00ea daar was net 48% wat by die handves hou, wat ook olie-aankope, die ontwikkeling van vaardighede, die deelname van vroue, toegang tot gesamentlike infrastruktuur en kleinhandelnetwerke, onder andere, insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar sy het gewaarsku dat maatskappye wat voortgaan om die handves te skend hul lisensies sal verloor of hulle aktiwiteite ingekort sal sien, soos om hulle ru-invoere te beperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika is &#8216;n netto-invoerder van brandstof en &#8216;n ontwrigting in petrolvoorsiening is nie uitgesluit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Peters het egter ges\u00ea die maatskappye moet nie probeer om te argumenteer oor &#8216;n moontlike risiko van brandstoftekorte om transformasie te probeer vertraag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal nie gyselaar gehou word deur politieke, finansi\u00eble of ekonomiese afpersing nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adjunk-direkteur-generaal van die departement van energie Tseliso Maqubela het bygevoeg dat &#8216;n negatiewe impak van sulke strafmaatre\u00ebls van korte duur sal wees en alternatiewe verskaffers sal gevind word indien nodig.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Swart eienaarskap van brandstofmaatskappye in Suid-Afrika is ver onder die teikens wat in 2000 ooreengekom is, s\u00ea die minister van energie, Dipuo Peters. Peters het Donderdag gewaarsku dat maatskappye hulle bedryfslisensies kan verloor as hulle nie gehoor gee aan transformasie nie. Onder die petroleum-en vloeibare brandstowwe se Handves van 2000, het maatskappye belowe om 25% &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12916\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brandstofmaatskappye moet transformeer, of&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12916","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12916","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12916"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12916\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12916"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12916"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12916"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}