{"id":12913,"date":"2012-07-05T16:44:30","date_gmt":"2012-07-05T16:44:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12913"},"modified":"2012-07-05T16:44:30","modified_gmt":"2012-07-05T16:44:30","slug":"vavi-herhaal-zille-se-kommer-oor-onderwys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12913","title":{"rendered":"Vavi herhaal Zille se kommer oor onderwys"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Onderwys en kennis vir arm swart kinders is van swak gehalte. Hulle is steeds vasgevang in &#8216;n minderwaardige onderwysstelsel met onvoldoende infrastruktuur, het Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi gister ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het Helen Zille en die DA se bekommernisse oor die dalende gehalte van onderwys herhaal.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>&#8220;Apartheid sal nooit &#8216;n einde bereik nie en ons mense sal nooit werklike vryheid ervaar nie.&#8221;<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Onder kapitalisme weerspie\u00ebl onderwys die waardes en praktyke van kapitaal, wat gebaseer is op die stratifikasie en opbou van een klas ten koste van die res van die samelewing, en versterk deur herhaling,&#8221; het hy ges\u00ea by &#8216;n vaardighede-konferensie in Benoni.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die kapitalistiese samelewing, dien onderwys as &#8216;n instrument om werkers op te lei vir die kapitalistiese klas.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die dominante idees in die samelewing is nie neutraal nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle is hoofsaaklik die menings van klasse &#8230; Hulle is nie van plan om die gemeenskap te dien nie, maar is bedoel om algemeen aanvaar te word, asof hulle vir die gemeenskap is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die ware oorsprong van hierdie idees verander volgens die belange van die dominante klas in die samelewing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die relevansie van &#8216;n onderwys word dikwels gemeet met betrekking tot &#8216;n mens se produktiewe kapasiteit &#8220;as lede van &#8216;n le\u00ebr van werkers in die diens van die kapitalistiese klas&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vavi het ges\u00ea deure het oopgemaak vir die werkersklas in Suid-Afrika, maar mense is nie in staat om deur te loop nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die onderwys en opleiding is een van daardie kritiese oop deure.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Cosatu het baie hard gestamp teen die deure, die deure het oopgegaan en ons het toegelaat dat die buit ingepalm word deur kapitaal en as gevolg daarvan is ons onderwys-stelsel in &#8216;n krisis.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat die inkomste ongelykheid nog &#8220;rassig&#8221; is en het verdiep binne rassegroepe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die produksiemiddele bly in die wit kapitalistiese hande gekonsentreer Die krisis in onderwys sal voortduur en die gehalte van onderwys is besig om te daal.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onderwys en kennis vir arm swart kinders is van swak gehalte. Hulle is steeds vasgevang in &#8216;n minderwaardige onderwysstelsel met onvoldoende infrastruktuur, het Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi gister ges\u00ea. Hy het Helen Zille en die DA se bekommernisse oor die dalende gehalte van onderwys herhaal. &#8220;Apartheid sal nooit &#8216;n einde bereik nie en ons &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12913\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vavi herhaal Zille se kommer oor onderwys&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12913","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12913","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12913"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12913\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12913"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12913"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12913"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}