{"id":12910,"date":"2012-07-05T07:16:03","date_gmt":"2012-07-05T07:16:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12910"},"modified":"2012-07-05T07:16:03","modified_gmt":"2012-07-05T07:16:03","slug":"mulder-uitgelag-vir-sy-toespraak-oor-minderhede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12910","title":{"rendered":"Mulder uitgelag vir sy toespraak oor minderhede"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>President Jacob Zuma is gevra om &#8216;n kontinentale beraad oor sosiale kohesie na sy toespraak in Kliptown, Soweto, gister te bel\u00ea.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die beraad, by Walter Sisulu-plein, wat aangebied is deur die minister van Kuns en Kultuur Paul Mashatile, is bygewoon deur die VF+, DA-leier Helen Zille, Cosatu se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, godsdienstige organisasies en gemeenskapsorganisasies.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Helen Zille, DA-leier, die pres. Zuma het mekaar se geselskap tydens die beraad Woensdag terde\u00eb geniet. Hulle het neffens mekaar gesit. Ernst Roets van Solidariteit\/Afriforum is ook een van die genooides.<\/p>\n<p>Roets het intussen getwiet dat hy Naledi Pandor ondersteun. &#8220;Naledi Pandor by die mikrofoon. S\u00ea SAners moet meer in ekonomiese terme dink. Bravo!&#8221;<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Alhoewel Zille die Basiese Onderwys Departement gekritiseer het vir die versuim om die &#8220;verleentheid&#8221; in Limpopo oor handboeke op te los, was die DA en ANC dit verder eens oor die mikpunte van die beraad.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die VF+ het egter die agenda van die beraad as kommerwekkend beskryf in die sin dat dit eintlik maar &#8216;n geval van &#8220;Be reasonable, see it our way &#8221; is.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Dr. Corn\u00e9 Mulder se toespraak het &#8216;n gesis en &#8216;n spotlag in die gehoor veroorsaak. Mulder het ges\u00ea minderhede word uitgegeskuif.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Solank sommige dink hulle is meerderwaardig op grond van ras, sal daar ni\u00e9 nasionale eenheid en samehorigheid in Suid-Afrika wees nie, het Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van binnelandse sake, in antwoord op Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Deur die manier waarop ons praat en optree, is dit duidelik die meeste van die mense wat moet aanvaar hulle is Afrikane &#8230; dink nog hulle is meerderwaardig omdat hulle van &#8216;n sekere ras is.&#8221;<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea minderhede moet by die meerderheid aansluit en ophou dink hulle verdien &#8220;aparte en spesiale&#8221; behandeling.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Soedan se Minister van Jeug, Kultuur en Sport, dr. Cirino Hiteng Ofuho, wat die Soweto-byeenkoms bygewoon het, het ges\u00ea Zuma moet so &#8216;n beraad op die vasteland organiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea Suid-Afrika is nie alleen in die hantering van sake van kohesie nie en dat so &#8216;n beraad sal tot voordeel van die vasteland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea Suid-Afrika nodig het om te bel\u00ea in skoolsport, opvoeding en moet beleid wat die gaping tussen arm en ryk oorbrug, implementeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea tydens die 2010 W\u00eareldbeker-sokkertoernooi, wat Suid-Afrika suksesvol aangebied het, is burgers van alle rasse en agtergronde verenig agter Bafana Bafana en &#8216;n verenigde front het die toernooi se sukses verseker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vavi het ges\u00ea ongelykheid was by verre die grootste struikelblok vir nasionale eenheid en maatskaplike samehorigheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Geen hoeveelheid gepraat by berade soos di\u00e9 sal ons nader aan mekaar bring nie, tensy ons die onderliggende strukturele probleme in ons ekonomie, wat die oorsaak is van ons werkloosheid, armoede, ongelykheid en sosiale verdeeldheid, oplos,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma is gevra om &#8216;n kontinentale beraad oor sosiale kohesie na sy toespraak in Kliptown, Soweto, gister te bel\u00ea. Die beraad, by Walter Sisulu-plein, wat aangebied is deur die minister van Kuns en Kultuur Paul Mashatile, is bygewoon deur die VF+, DA-leier Helen Zille, Cosatu se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, godsdienstige organisasies en gemeenskapsorganisasies. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12910\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mulder uitgelag vir sy toespraak oor minderhede&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12910","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12910","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12910"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12910\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12910"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12910"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12910"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}