{"id":129,"date":"2007-02-13T21:19:09","date_gmt":"2007-02-13T21:19:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=129"},"modified":"2007-02-13T21:19:09","modified_gmt":"2007-02-13T21:19:09","slug":"ermelo-voorspelbare-uitspraak-deur-drie-anti-afrikaanse-regters","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=129","title":{"rendered":"Ermelo: Voorspelbare uitspraak deur drie anti-Afrikaanse regters"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Hoe tragies hierdie uitspraak ook al vir die Ho&euml;rskool Ermelo en sy toekoms as Afrikaanse instelling mag wees, verteenwoordig dit &#8216;n positiewe ontwikkeling in die sin dat die demokratiese masker nou finaal van die ANC-staat en regstelsel afgeruk is om die totalit&ecirc;re gesig daaronder te ontbloot. Die monster wat nou sy Mugabe-spiere begin bult en geen verskeidenheid duld nie, staan naak voor ons almal.<\/p>\n<p> Mag hierdie radikale stap van die ANC-bewind wat voortaan en toenemend geen Afrikaans-mediumskole sal duld nie dien tot aansporing vir ons mense om hul klein ideologiese verskille opsy te stoot en weer die ou ZAR se slagspreuk hul eie te maak: &quot;Eendracht maakt macht!&quot; Net as ons verenig is, sal ons die huidige onreg oorkom en weer die vryheid om Afrikaanse skole te bedryf, herwin.<\/p>\n<p> Dat die Afrikaner egter voor die moeilikste taalstryd in sy geskiedenis te staan gekom het, is egter gewis. Geen Britse koloniale onderwysowerheid het nog ooit die hovaardige onredelikheid van die ANC-regime kon ewenaar nie. <\/div>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/domkraty_podkatnye_pnevmnogidravlicheskie\/\">\u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u0434\u043e\u043c\u043a\u0440\u0430\u0442\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">Die voorspelbare uitspraak van drie anti-Afrikaanse regters in Pretoria teen die Ho&euml;rskool Ermelo se reg om sy eie taalmedium te bepaal, lui die doodsklok vir Afrikaanse skole, maar ook vir die polities korrekte optimisme rondom die veelgeroemde Suid-Afrikaanse grondwet. Hierdie uitspraak wat glo &quot;enkele minute geduur het&quot;, het korte mette gemaak met enige hoop dat Afrikaners hul in die toekoms na die hof sou kon wend om hul taalregte gehandhaaf te sien.<\/p>\n<p> Hierdie was nie &#8216;n saak tussen ouers nie, maar tussen die minister van onderwys en &#8216;n Afrikaanse skool. Boonop het die onderwysdepartement besluit om Ermelo te dwing om Engelstalige leerlinge te aanvaar terwyl &#8216;n kloosterskool op die dorp leegstaan wat maklik vir &#8216;n Engelse ho&euml;rskool gebruik sou kon word.<\/p>\n<p> PRAAG spreek sy solidariteit met die kinders, onderwysers en ouers van Ho&euml;rskool Ermelo uit. U stryd is ons s&#8217;n. Al is die magte hoe groot wat teen die Afrikaanse taal, kultuur en ons voortbestaan in die land gemonster is, ons sal nie gaan l&ecirc; nie. Die stryd vir Afrikaans en vir ons voortbestaan as volk met &#8216;n eie identiteit, kultuur, letterkunde, geskiedenis en tradisies het nou maar eers begin. <\/div>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[47],"tags":[282,21094,186],"class_list":["post-129","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c29-praag-mediaverklarings","tag-ermelo-voorspelbare-uitspraak-deur-drie-anti-afrikaanse-regters","tag-s8-mediaverklarings","tag-praag-mediaverklarings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/129","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=129"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/129\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=129"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=129"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=129"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}