{"id":12894,"date":"2012-07-03T09:13:00","date_gmt":"2012-07-03T09:13:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12894"},"modified":"2012-07-03T09:13:00","modified_gmt":"2012-07-03T09:13:00","slug":"vn-rapporteur-wil-israel-opskroef-oor-apartheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12894","title":{"rendered":"VN-rapporteur wil Israel opskroef oor apartheid"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Richard Falk, die VN se spesiale rapporteur vir Palestynse menseregte, het ges\u00ea die &#8220;diskriminerende dualistiese stelsel&#8221; deur Israel is soortgelyk aan die apartheidsregering wat vir meer as 40 jaar in Suid-Afrika gefunksioneer het. Falk, &#8216;n Amerikaanse regsgeleerde, is volgens Wikipedia &#8216;n voorstander van <a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Richard_A._Falk\">W\u00eareldregering<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In gesprekke met die VN se Menseregtekommissie in Gen\u00e8ve, het Falk opgemerk dat die Palestyne in die besette gebiede geen wetlike beskerming onder Israeliese reg aangebied word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook die Midde-Oosterse <em>Quartet <\/em>se vredesgesant, Tony Blair, van die versuim om &#8216;n lewensvatbare resultate te produseer beskuldig en het ges\u00ea die vredespogings is &#8216;n &#8220;foefie&#8221; eerder as &#8216;n manier om &#8216;n oplossing vir die probleem te vind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Falk het ook opgemerk dat die geloofwaardigheid van die VN se Menseregtekommissie op die spel is omdat geen werklike aksies geneem word in reaksie op Israel se versuim om saam te werk met die VN-liggaam nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israel het bande met die Raad vir menseregte verbreek na die 47-lid liggaam ges\u00ea het hulle sal nedersettings in die besette gebiede ondersoek, wat beskou word as onwettig onder die internasionale reg.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Richard Falk, die VN se spesiale rapporteur vir Palestynse menseregte, het ges\u00ea die &#8220;diskriminerende dualistiese stelsel&#8221; deur Israel is soortgelyk aan die apartheidsregering wat vir meer as 40 jaar in Suid-Afrika gefunksioneer het. Falk, &#8216;n Amerikaanse regsgeleerde, is volgens Wikipedia &#8216;n voorstander van W\u00eareldregering. In gesprekke met die VN se Menseregtekommissie in Gen\u00e8ve, het Falk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12894\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VN-rapporteur wil Israel opskroef oor apartheid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12894","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12894","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12894"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12894\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12894"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12894"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12894"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}