{"id":12885,"date":"2012-07-02T07:27:07","date_gmt":"2012-07-02T07:27:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12885"},"modified":"2012-07-02T07:27:07","modified_gmt":"2012-07-02T07:27:07","slug":"san-skouer-anc-uit-kruiper-begrafnis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12885","title":{"rendered":"San skouer ANC uit Kruiper-begrafnis"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die tradisionele Khoisan-leier, Oom Dawid Kruiper, is Saterdag tydens &#8216;n staatsbegrafnis in Andriesvale in die Kalahari begrawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorsitter van die Boesman-raad, Andries Steenkamp, het die staatsbegrafnis gekritiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie is nie die tipe begrafnis wat Oom Dawid sou wou gehad het nie&#8230; hy sou verkies het dat die geld op sy veldskool spandeer geword het.&#8221; Hy s\u00ea dit was Kruiper se laaste wens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 3 000 mense het die begrafnis bygewoon, insluitende regeringsamptenare van die Noord-Kaap, tradisionele leiers en vriende van die Khomani San.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander tradisionele leiers by die begrafnis was ook bekommerd oor die regering se ingryping.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Paul Swartbooi, &#8216;n kulturele aktivis en lid van die Bondelswarts-stam, s\u00ea die regering het ingemeng deur die begrafnisre\u00eblings oor te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nietemin s\u00ea Swartbooi die begrafnis was &#8216;n sukses en verskeie tradisionele leiers het tydens die diens ingegryp om Oom Dawid met die nodige waardigheid te begrawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het die verrigtinge op &#8216;n vreedsame en respekvolle wyse oorgeneem. Die afgevaardigdes van die regering het duidelik nie daarvan gehou nie, maar ons is tevrede met hoe die verrigtinge verloop het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Lid van die Khomani San en &#8216;n vriend van Kruiper, Petrus Vaalbooi, het die afgevaardigdes in sy eie taal toegespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die regering berispe vir die swak sosiale omstandighede van die Khomani San en vir le\u00eb beloftes wat deur die regering aan die Khoi- en San-gemeenskappe gemaak is.<\/p>\n<p><\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die tradisionele Khoisan-leier, Oom Dawid Kruiper, is Saterdag tydens &#8216;n staatsbegrafnis in Andriesvale in die Kalahari begrawe. Die voorsitter van die Boesman-raad, Andries Steenkamp, het die staatsbegrafnis gekritiseer. &#8220;Hierdie is nie die tipe begrafnis wat Oom Dawid sou wou gehad het nie&#8230; hy sou verkies het dat die geld op sy veldskool spandeer geword het.&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12885\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;San skouer ANC uit Kruiper-begrafnis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12885","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12885","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12885"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12885\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12885"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12885"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12885"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}