{"id":12881,"date":"2012-07-01T13:17:43","date_gmt":"2012-07-01T13:17:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12881"},"modified":"2012-07-01T13:17:43","modified_gmt":"2012-07-01T13:17:43","slug":"flip-buys-blaas-sy-eie-beuel-in-rapport","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12881","title":{"rendered":"Flip Buys blaas sy eie beuel in Rapport"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Buys en De Klerk saam in Brussel\" alt=\"Flip Buys en FW de Klerk\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/07\/fllipenfw.jpg\" \/>Ek verneem graag van Rapport se redaksie die volgende: Flip Buys se <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.rapport.co.za\/Rubrieke\/FlipBuys\/Oop-hand-die-toekoms-tegemoet-20120630\">rubriek vandag<\/a> is niks anders as \u2018n advertensie vir Solidariteit nie. Dit vertel hoe wonderlik die vakbond is en hoe hulle almal help.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na aanleiding van die rubriek is dit logies om te aanvaar dat mense sal voel hulle wil die vakbond steun. Dus: Hierdie rubriek handel nie oor \u2018n saak nie, maar doen bemarking vir die vakbond, wat finansieel daarby baat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan is dit mos \u2018n advertensie!?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het geen kwaal met die werk wat die vakbond doen nie, maar dan moet alle organisasies wat werk doen vir die AfrikanerBoer ook&nbsp;welkom wees om ook so &#8216;n geleentheid te kry. \u2018n Rubriek, geskryf oor hulle doen en late, deur hulle leier\/voorsitter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek verwys spesifiek na die advertensie van die VVK wat R100&nbsp;000 sou beloop, wat deur Media24, uitgewers van Rapport, geweier is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil dus voorkom dat hier net twee moontlikhede is:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1.&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; Rapport gee vir Flip Buys die kans om sy eie organisasie gratis te bemark in sy rubriek, of<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">2.&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; Solidariteit betaal vir \u2018n advertensie en dan word dit as \u2018n &#8220;rubriek&#8221; geplaas.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Indien Flip Buys se organisasie gratis publisiteit kry in die koerant, dan moet daar onmiddellik ook vir ander organisasies dieselfde geleentheid gegun word. Daar is baie organisasies en groepe wat ook werk soos di\u00e9 verrig, maar wat nooit genoem word in die media nie. Indien Solidariteit betaal vir die rubriek, moet dit so aangedui word.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek verneem graag van Rapport se redaksie die volgende: Flip Buys se rubriek vandag is niks anders as \u2018n advertensie vir Solidariteit nie. Dit vertel hoe wonderlik die vakbond is en hoe hulle almal help. Na aanleiding van die rubriek is dit logies om te aanvaar dat mense sal voel hulle wil die vakbond steun. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12881\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Flip Buys blaas sy eie beuel in Rapport&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12880,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12881","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12881","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12881"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12881\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/12880"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12881"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12881"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12881"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}