{"id":12879,"date":"2012-06-30T10:37:30","date_gmt":"2012-06-30T10:37:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12879"},"modified":"2012-06-30T10:37:30","modified_gmt":"2012-06-30T10:37:30","slug":"ope-brief-aan-simon-kuper-van-die-financial-times","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12879","title":{"rendered":"Ope brief aan Simon Kuper van die Financial Times"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/02\/roodt_fbfoto.jpg\" \/>Geagte mnr. Kuper,<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">In u gevleuelde woorde in <a href=\"http:\/\/www.ft.com\/cms\/s\/2\/94508e44-c0ae-11e1-9372-00144feabdc0.html#axzz1zFzkbbzh\" target=\"_blank\" data-mce-href=\"http:\/\/www.ft.com\/cms\/s\/2\/94508e44-c0ae-11e1-9372-00144feabdc0.html#axzz1zFzkbbzh\">The lost tribe of the Rainbow Nation<\/a>,  is Afrikaans &#8220;aan&#8217;t uitsterf&#8230; &#8220;, synde &#8220;van weinig nut deesdae&#8221;. Maar  Afrikaans het nog geenoeg skop in haar om met die magtige Financial  Times, &#8220;die sakekoerant van Europa&#8221; soos u leuse lui, se joernaliste te  kommunikeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Aangesien  u Nederlands magtig is, verstaan u sekerlik Afrikaans, tesame met 9  miljoen tweedetaalsprekers in Suid-Afrika wat jare lank baie gretig was  om ons taal aan te leer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Ek  kan begryp dat u veel genot put uit die prentjie wat u skets van &#8216;n  agterlike stam van &#8220;wit families in kortbroeke&#8230; met swaar Hollandse  gesigte&#8221; wat besig is om in die nog kleiner stam van wit Engelse in  Suid-Afrika &#8220;op te los&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Sekerlik  sal dit die slegte gewete van die Britse Ryk sus indien ons oplaas van  die aardbol kan verdwyn, nadat ons twee honderd jaar in Suider-Afrika &#8216;n  doring in u vlees was, daardie Britse Ryk wat ons vroue en kinders in  konsentrasiekampe aangehou en tydens &#8216;n &#8220;witmansoorlog&#8221; gewapende  swartes ingestuur het om daardie selfde vroue en kinders te terroriseer  en te verkrag. Ja, die Britte is mos bekend vir hul swart humor. Geen  wonder u sing van &#8220;ons glorieryke koningin&#8221; nie, want die geskiedenis  van die Britse Ryk in Afrika druip inderdaad daarvan, die &#8220;glorie&#8221; van  die Gatling-geweer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Dit  spyt my egter om u jenewer-en-tonikum-droom te bederf, maar ons gaan  nie verdwyn om Haar Majesteit en die Financial Times te pas nie. Die  gedagte dat ons boonop gaan oplos in die verwarde, bang groepie  plaaslike Engelse blankes wat al hoe meer aan ons rokspante begin  vasklou, spreek van die soort hubris wat net op die megalomaniese eiland  noord van die Europese Vasteland kan ontstaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Trouens,  die assimilerende Herrenvolk wat u doer vanuit Londen in u geestesoog  sien, die Suid-Afrikaners van Britse afkoms, loop eerder gevaar om met  die swart meerderheid te versmelt. Na alles deel hulle reeds &#8216;n taal en  kultuur, asook skole, universiteite, kerke en toenemend gholfklubs. Die  aantal middeljarige Engelse mans in Johannesburg wat deesdae aan die sye  van jong swart vroue met mulatkindertjies verskyn, is aan&#8217;t toeneem.  Engelse vroue hou weer van geld en ek kan u verseker dat legio swart  mans deur korrupsie en regstellende aksie in ons land skatryk geword  het. Dus oefen gesette swart mans in ewe swart BMW&#8217;s reeds &#8216;n bykans  onweerstaanbare aantrekkingskrag op die oorblywende Engelse rose uit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Maar  in u boek kan blanke Engelse seker net esteties deur rasvermenging  verbeter word, wat u goeie reg is. Dis nogal &#8216;n vreemde eienskap van die  snobistiese Britte, wat hulself soveel ho\u00ebr as die Franse of die  Duitsers of sommer die hele eurosone ag, dat hulle so na vleeslike  gemeenskap met &#8220;mense van kleur&#8221; hunker. Of volg Engelse maar net Lady  Mountbatten se aristokratiese voorbeeld na?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Moontlik  is die Britse geloof in multikulturalisme reeds so fanaties dat ons  Afrikaners as blankes vir u lelik of selfs afstootlik is, met ons &#8220;swaar  Hollandse gesigte&#8221;. Inteendeel, ons stam nie net van Nederlanders af  nie, maar ook van Franse, Duitsers en Skotte. Indien u nie so  bevooroordeeld was nie, sou ek u genooi het om enige Afrikaanse  ho\u00ebrskool te besoek en u te vergewis van juis hoe pragtig ons jongmense  is: mooier as die jeug van ons stamlande en selfs mooier as  Skandinawi\u00ebrs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">As  inheemse minderheid met &#8216;n veel ouer geskiedenis as die nuwe swart  elite, die Afro-Saksers, beskik ons oor &#8216;n veel sterker en gevestigder  identiteit as die sogenaamde &#8220;re\u00ebnboognasie&#8221;. Lank nadat Brittanje deur  haar getalryker kolonies soos Indi\u00eb of Nigeri\u00eb gekoloniseer is, sal daar  nog Afrikaners in Suid-Afrika wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">As  u ons geskiedenis ken, sal u weet dat die tydperke van Britse hegemonie  in Suid-Afrika gewoonlik net &#8216;n dekade of twee duur alvorens ons  Afrikaners hergroepeer en ons soewereiniteit opeis. Die huidige Monty  Python-grap van &#8220;re\u00ebnboogdemokrasie&#8221; met sy gepaardgaande korrupsie,  misdaad en geweld, sal binnekort nie eens meer deur die Financial Times  opgehemel kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Waarskynlik  praat u namens die hele Fleet Street as u Afrikaners as &#8220;parias&#8221;  beskryf. Sedert die dae van Paul Kruger en die Vryheidsoorlo\u00eb maak die  Britse koerante &#8216;n karikatuur van ons volk, om bepaalde koloniale  doelwitte te bereik. Daar is dus niks nuuts aan u bespotting van ons  arme Afrikaners waarvan &#8216;n gedeelte tans in &#8220;derdew\u00eareldarmoede&#8221; verval  het nie. Om iemand te skop terwyl hy l\u00ea, is immers Britse <em>fair play<\/em>, nie waar nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Maar  nie almal op aarde haat ons nie, want nie almal lees slegs Engelse  koerante nie. Noudat Afrikaans geen meer amptelike of handelstatus in  Suid-Afrika besit nie, verbaas dit my hoeveel Russe, Italianers, Franse  en Duitsers graag ons taal wil aanleer en ons unieke letterkunde wil  lees. &#8216;n Amerikaner wat ek ken, leer Afrikaans vanaf &#8216;n CD in sy motor  en kan dit reeds praat en gemaklik lees. Ook plaaslike Engelssprekendes, waarvan die helfte Afrikaans as tweede  taal praat, stuur toenemend hul kinders na Afrikaanse staatskole waar  hulle steeds uitstekende onderrig mag ontvang, daar waar &#8220;multikulturele  Engelse&#8221; skole reeds misluk. Die meer skynheilige &#8220;Engelse liberale&#8221;  verkies om hul kinders ten duurste in privaatskole te laat onderrig, &#8216;n  soort gekoopte apartheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Dis  asof ons &#8220;verlorenheid&#8221;, die tragiese onderwerping van die blanke stam  deur die gierige, rassistiese terroriste van die ANC besig is om, soos  van ouds &#8216;n honderd jaar gelede, die w\u00eareld se verbeelding aan te gryp.  Verdien ons regtig om tans soos diere deur swartes verkrag en uitgemoor  te word in &#8216;n beweging wat vele reeds as die tweede volksmoord op  Afrikaners tipeer? Die name van ons vermoorde kinders, soos Danielle  Esterhuizen, Willemien Potgieter en Wiehan Botes, eggo reeds om die  w\u00eareld, as die slagoffers van &#8216;n wreder tipe surrogaat-Engelsman, die  postkoloniale seun van die lords Roberts en Kitchener.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Maar  in u o\u00eb is alles wat Engels is goed en mooi, selfs die volkslied van  die nuwe Suid-Afrika, wat deur Charles Taylor gekomponeer kon gewees  het: &#8220;I am going to rape and kill you, you white bitch!&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" data-mce-style=\"text-align: justify;\">Terwyl  u ons so lelik vind, moet ek s\u00ea dat Brittanje se ANC-bondgenoot met sy  volksmoordliedjies en ge\u00efnstitusionaliseerde diskriminasie teen ons, die  inheemse blankes, nie eintlik enige skoonheidswedstryde &#8211; esteties,  moreel of andersins &#8211; wen nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/12.10.2017\/aviadostavka_gruzov_spetsifika_preimuschestva_i_tovary\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geagte mnr. Kuper, In u gevleuelde woorde in The lost tribe of the Rainbow Nation, is Afrikaans &#8220;aan&#8217;t uitsterf&#8230; &#8220;, synde &#8220;van weinig nut deesdae&#8221;. Maar Afrikaans het nog geenoeg skop in haar om met die magtige Financial Times, &#8220;die sakekoerant van Europa&#8221; soos u leuse lui, se joernaliste te kommunikeer. Aangesien u Nederlands magtig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12879\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ope brief aan Simon Kuper van die Financial Times&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":11943,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[10493],"class_list":["post-12879","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c22-dan-roodt","tag-afrikaans-britse-ryk-dan-roodt-financial-times-lost-tribe-of-the-rainbow-nation-simon-kuper-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12879","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12879"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12879\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/11943"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12879"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12879"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12879"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}