{"id":12874,"date":"2012-06-30T08:08:02","date_gmt":"2012-06-30T08:08:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12874"},"modified":"2012-06-30T08:08:02","modified_gmt":"2012-06-30T08:08:02","slug":"gewillige-koperverkoper-laat-vaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12874","title":{"rendered":"Gewillige koper\/verkoper laat vaar"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die beginsel van gewillige koper en verkoper is van die baan. Die staat moet toegelaat word om geskikte grond teen vergoeding te bekom, soos uiteengesit in die Grondwet, het president Jacob Zuma ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Grondhervorming moet &#8216;n radikale skuif verteenwoordig &#8230; breek met die verlede sonder om landbouproduksie en voedselsekuriteit te ontwrig,&#8221; het Zuma ges\u00ea aan die ANC-afgevaardigdes by die afsluiting van die party se beleidskonferensie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die konferensie het ook bevestig dat die voorstel van gewillige koper, gewillige verkoper onmiddellik vervang sal word met die regverdige en billike beginsels in die Grondwet &#8211; waar die staat grond vir grondhervorming doeleindes wil verkry.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minister van landbou Tina Joemat-Pettersson het ges\u00ea onteiening sonder vergoeding sal slegs gebeur met grond wat onwettig verkry is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die onteiening wat ons tans het is ongrondwetlik en die Wet moet in ooreenstemming met die Grondwet gebring word,&#8221; het sy aan verslaggewers ges\u00ea by ANC-konferensie in Midrand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons hoef nie die Grondwet te verander hiervoor nie. Onteiening sonder vergoeding sal net gebeur wanneer grond onwettig verkry is. Slegs die hof sal bepaal of die grond onwettig verkry is, so daar sal geen arbitr\u00eare onteiening wees nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea die kongres het besluit dat die &#8220;gewillige koper, gewillige verkoper&#8221; benadering tot die herstel van grondregte laat vaar sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In plaas daarvan sal grondonteiening gedoen word in terme van die &#8220;regverdige en billike&#8221; vereiste van Artikel 25 van die Grondwet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Joemat-Pettersson het ges\u00ea die artikel is &#8216;n eiendomsklousule wat &#8220;ons in staat sal stel om te doen presies wat ons wil met grond&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea die konferensie het nie enige doelwitte vir onteiening gestel nie, maar sal eerder wag vir die grond-oudit aan die einde van die jaar om voltooi te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ook ges\u00ea die ANC het voorgestel dat grondeienaarskap aan vroue versnel word. &#8220;Dit is gemik op die regstelling van die grondvraag om armoede aan te spreek,&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die vroue is die grootste groep wat geraak word deur armoede en ongelykheid.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die beginsel van gewillige koper en verkoper is van die baan. Die staat moet toegelaat word om geskikte grond teen vergoeding te bekom, soos uiteengesit in die Grondwet, het president Jacob Zuma ges\u00ea. &#8220;Grondhervorming moet &#8216;n radikale skuif verteenwoordig &#8230; breek met die verlede sonder om landbouproduksie en voedselsekuriteit te ontwrig,&#8221; het Zuma ges\u00ea aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12874\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gewillige koper\/verkoper laat vaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12874","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12874","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12874"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12874\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12874"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12874"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12874"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}