{"id":12868,"date":"2012-06-29T06:44:20","date_gmt":"2012-06-29T06:44:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12868"},"modified":"2012-06-29T06:44:20","modified_gmt":"2012-06-29T06:44:20","slug":"tyd-sal-saterdag-stilstaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12868","title":{"rendered":"Tyd sal Saterdag stilstaan"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Horolo\u00eb regoor die w\u00eareld sal Saterdag een van die eienaardigste dinge van hul beroep doen \u2013 hulle sal tyd laat stilstaan.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die laaste minuut van 30 Junie 2012 sal 61 sekondes lank wees vir tydhouers om &#8216;n skrikkelsekonde by atomiese horlosies wat ons tyd hou, te voeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die terughouding van die sekonde sal opmaak vir die afwyking van die gemiddelde sontyd \u2013 die tydperk wat dit vir die aarde neem om &#8216;n dag te voltooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die planeet neem bietjie meer as 86 400 sekondes vir &#8216;n omwenteling (360-grade), maar dit beweeg stadiger op sy as en word be\u00efnvloed deur die gravitasiekrag van die son, maan en seegetye. Al di\u00e9 faktore breek die omwenteling met &#8216;n skrikkelsekonde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aarde beweeg dan buite die Internasionale Atomiese Tyd (TAI). Om te verhoed dat die sontyd en TAI te ver uitmekaar beweeg, word die Universele Geko\u00f6rdineerde Tyd (UTC) elke nou en dan aangepas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanpassings het in 1972 begin. Dit sal die 25ste ingryping wees om &#8216;n skrikkelsekonde by die UTC te voeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Noel Dimarcq, direkteur van die Internasionale Aardrotasie en Verwysingstelsel-diens, het ges\u00ea die aanpassing verseker dat almal op aarde se horlosies gesinkroniseer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met di\u00e9 akkuraatheid word &#8220;slegs een (atomiese) sekonde elke 300 miljoen jaar verloor&#8221;, het Dimarcq ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die laaste drie aanpassings was in 1998, 2005 en 2008.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Horolo\u00eb regoor die w\u00eareld sal Saterdag een van die eienaardigste dinge van hul beroep doen \u2013 hulle sal tyd laat stilstaan. Die laaste minuut van 30 Junie 2012 sal 61 sekondes lank wees vir tydhouers om &#8216;n skrikkelsekonde by atomiese horlosies wat ons tyd hou, te voeg. Die terughouding van die sekonde sal opmaak vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12868\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tyd sal Saterdag stilstaan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12868","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12868","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12868"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12868\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12868"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12868"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12868"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}