{"id":12863,"date":"2012-06-28T08:53:58","date_gmt":"2012-06-28T08:53:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12863"},"modified":"2012-06-28T08:53:58","modified_gmt":"2012-06-28T08:53:58","slug":"christene-ly-onder-rebelle-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12863","title":{"rendered":"Christene ly onder rebelle in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Skokkende beelde oor die ontheiliging van Christelike kerke in Siri\u00eb deur die Westers-gesteunde rebelle is onthul. Die foto&#8217;s, geneem deur die plaaslike Christene woedend oor die geweld, is gepubliseer deur PrisonPlanet.com.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In een van die foto&#8217;s hou &#8216;n rebel &#8216;n kruis op in een hand geklee in priester se gesteelde kleed terwyl hy &#8216;n masjiengeweer in die ander vashou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die foto&#8217;s is geneem deur &#8216;n Christelike vrou in Homs, een van die stede wat die meeste verwoes is deur volgehoue \u200b\u200bgewelddadige botsings tussen rebelle en regeringsmagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Almal weet tog die verwydering van hierdie klere uit die kerk is &#8216;n sonde. Die priester is die enigste een wat hulle dra,&#8221; het die vrou aan PrisonPlanet.com ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het bygevoeg dat nadat die rebelle die kerk geplunder en beskadig het, het hulle binnegegaan om die skade te dokumenteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kerkbanke is uitmekaar gebreek, met die stukke oral gestrooi. Die vloer is bedek met rommel, en selfs die altaar is ontheilig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Christelike minderhede staar &#8216;n groeiende bedreiging in die gesig en duisende word gedwing om uit hul huise te vlug deur teistering en diskriminasie van die opposisie se radikale Islamitiese faksies. Ten minste 9000 Christene van die Wes-Siriese stad van Kusar, is gedwing om skuiling te soek na &#8216;n ultimatum van &#8216;n plaaslike milit\u00eare hoof van die gewapende opposisie, het die Vatikaan se Fides-nuusagentskap ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr, is &#8216;n Christenman doodgeskiet deur &#8216;n skerpskutter in Kusar, die buurstad van Homs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige verslae beweer dat Moskee&#8217;s aangekondig het dat &#8220;Christene Kusar binne ses dae moet verlaat.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee Katolieke priesters wat uit die stad gevlug het, het aan die nuusagentskap bevestig dat hulle self gehoor het hoe die ultimatum van die minarette weerklink.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pogings om Christene van die stad die Homs oor die afgelope twee weke te ontruim, was ook onsuksesvol, en &#8216;n priester in die stad het ges\u00ea dat die rebelle die burgers binne wil hou om hulle te gebruik as hefboom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duisende Christene het gevlug uit Homs wat sedert Februarie onder verskriklike geweld gebuk gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die Amerikaanse intelligensie en diplomate erken dat hulle Siriese rebelle help om hul groeiende milit\u00eare operasies te organiseer teen president Bashar al-Assad se magte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens senior Amerikaanse amptenare, die CIA en die State Department help hulle om die rebellele\u00ebr se logistieke roetes te ontwikkel vir voorrade na Siri\u00eb en verskaf opleiding in kommunikasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na wat berig word, betaal Saoedi-Arabi\u00eb en Qatar salarisse aan die Siriese rebelle nou al vir &#8216;n paar maande. Intussen is Turkye die gasheer vir die rebelle en voorsien materiaal en tegniese ondersteuning, volgens bronne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie glo dat so lank as wat die VSA en sy bondgenote voortgaan om blindelings die radikale rebelle te ondersteun sal stabiliteit in Siri\u00eb onbereikbaar bly.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/sluganarodu.org\/slugi\/category0\/region17\/city45\/id707\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skokkende beelde oor die ontheiliging van Christelike kerke in Siri\u00eb deur die Westers-gesteunde rebelle is onthul. Die foto&#8217;s, geneem deur die plaaslike Christene woedend oor die geweld, is gepubliseer deur PrisonPlanet.com. In een van die foto&#8217;s hou &#8216;n rebel &#8216;n kruis op in een hand geklee in priester se gesteelde kleed terwyl hy &#8216;n masjiengeweer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12863\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Christene ly onder rebelle in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12863","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12863","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12863"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12863\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12863"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12863"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12863"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}