{"id":12862,"date":"2012-06-28T08:19:33","date_gmt":"2012-06-28T08:19:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12862"},"modified":"2012-06-28T08:19:33","modified_gmt":"2012-06-28T08:19:33","slug":"twitter-onder-druk-om-vryheid-in-te-perk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12862","title":{"rendered":"Twitter onder druk om vryheid in te perk"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Twitter berei nuwe maatre\u00ebls voor om die sigbaarheid van &#8220;haatspraak&#8221; en &#8220;trolle&#8221; op die webwerf te verminder.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dis &#8216;n stryd om &#8216;n paar Twitter gebruikers se begeerte vir anonimiteit en vryheid van spraak te balanseer. Die Arabiese Lente se anonieme gebruikers was byvoorbeeld ook van Twitter afhanklik<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dick Costolo, Twitter se uitvoerende hoof, was sigbaar emosioneel tydens &#8216;n onderhoud met die FT oor sy frustrasie met die probleem van &#8220;verskriklike&#8221; misbruik, terwyl die handhawing van die maatskappy se mantra dat &#8220;twiete moet vloei&#8221; ook in ag geneem moet word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een benadering wat Twitter oorweeg sal wees om twiete deur individue wat nie gesien word as &#8220;gesaghebbend&#8221; nie,&nbsp; te beperk. Dit sou vir mense geld met geen volgelinge, geen biografiese inligting en geen profielfoto nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die maatskappy se bestuur is ook pynlik bewus daarvan dat dit die vryheid van die webwerf kan beperk en Twitter se jarelange verbintenis tot vryheid van spraak kan ondermyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die rede waarom ons skuilname toelaat is dat daar baie plekke in die w\u00eareld is waar dit die enigste manier is hoe jy vrylik kan praat,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ander kant daarvan is dit ook hierdie trolle bemagtig&#8230; hoe maak jy seker dat jy mense aanmoedig om politiek te praat, maar dit OK maak om op die platform te wees en nie al hierdie haatspraak te verduur nie? Dit is baie frustrerend. &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na die bekende gebruik van Twitter en ander sosiale netwerke deur die betogers in Tunisi\u00eb, Egipte en ander lande teen onderdrukkende regimes, is die Midde-Ooste een van die werf se vinnigste groeiende streke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar terselfdertyd, het aanlynmisbruik van bekendes en afknouery op sosiale netwerke &#8216;n meer prominente onderwerp geraak, met &#8216;n aantal onlangse hofsake in die Verenigde Koninkryk waar die regering &#8220;trolle&#8221; deur middel van sy nuwe lasterwetsontwerp wil vasvat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twitter se probleem met hierdie kwessie val saam met die werf se poging om van hoofsaaklik teksboodskappe na &#8216;n oop platform wat ryker media-inhoud met meer politieke slaankrag insluit, te beweeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat jy meer en meer sal sien is &#8216;n platform wat toelaat dat derde partye sal kan bou op Twitter,&#8221; s\u00ea mnr. Costolo, wat verduidelik dat elke twiet &#8216;n &#8220;opskrif vir &#8216;n soort van onderwerp&#8221; kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twitter se platform vandag is nog nie die gesofistikeerde Facebook s&#8217;n waarop adverteerders bou nie. Maar die werf ontgin tans nuwe maniere om vir ander maatskappye ryker ervarings binne die twiets self te skep, s\u00ea Costolo.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twitter het onlangs &#8220;uitgebreide twiets&#8221; geskep, wat nuus en foto&#8217;s wys van &#8216;n storie as &#8216;n gebruiker &#8216;n skakel deel. Dit het ook die vermo\u00eb om YouTube-videos te vertoon sonder om die webtuiste te verlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr hierdie maand, het Twitter saam met Nascar, die motorrengeleentheid, &#8216;n bladsy van die mees interessante twiets van bestuurders, verslaggewers en borge gekies, deur &#8216;n dosyn Twitter-werknemers saamgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Costolo dring daarop aan dat Twitter nie wil kompeteer met die tradisionele media nie. &#8220;Ek dink dat Twitter toenemend die nuus breek, maar ek dink nie aan ons as &#8216;n nuwe media-organisasie nie, want dit is nie wat ons doen nie en ons sal nie joernaliste in diens neem nie,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Daar sal &#8216;n paar geleenthede waar ons saam met bestaande media-maatskappye.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mediamaatskappye sal wel in staat wees om &#8216;n &#8220;hashtag&#8221; van die beste twiets te skep, soos Twitter self met Nascar gedoen het, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil nie dat ons in die besigheid beland van alles self doen nie &#8211; dis nie skaleerbaar nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twitter berei nuwe maatre\u00ebls voor om die sigbaarheid van &#8220;haatspraak&#8221; en &#8220;trolle&#8221; op die webwerf te verminder. Maar dis &#8216;n stryd om &#8216;n paar Twitter gebruikers se begeerte vir anonimiteit en vryheid van spraak te balanseer. Die Arabiese Lente se anonieme gebruikers was byvoorbeeld ook van Twitter afhanklik Dick Costolo, Twitter se uitvoerende hoof, was &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12862\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twitter onder druk om vryheid in te perk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12862","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12862","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12862"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12862\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12862"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12862"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12862"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}