{"id":12856,"date":"2012-06-28T06:44:58","date_gmt":"2012-06-28T06:44:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12856"},"modified":"2012-06-28T06:44:58","modified_gmt":"2012-06-28T06:44:58","slug":"n-tweede-zim","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12856","title":{"rendered":"\u2018n Tweede Zim?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ons almal het al gehoor van die stelling  \u201cSuid-Afrika is op koers om \u2018n tweede Zimbabwe\u201d te word. Hierdie  stelling het my aan die dink gesit oor die ironie van ons situasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat  het in Zimbabwe gebeur? Ek moet bieg en erken dat ek nie presies weet  wat daar gebeur het nie. Was daar ook duisende plaasmoorde? Indien daar  was, hoekom het ons nie daarvan gehoor nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek  weet boere is van hulle grond af gedwing, meeste onder gewapende toesig  van die &#8220;owerheid&#8221;. Daar is talle stories van mense wat binne 24 of 48  uur hulle plase (lees: hulle bestaan&#8230; Nee, lees: hulle lewens) moes  verlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hier  is die eerste les: Ons bure, blanke boere, is onteien en soos diere  weggejaag, maar ons het nie \u2018n idee van wat regtig daar gebeur het,  wanneer dit gebeur het en hoe dit gebeur het nie. Ons is baie keer  verbaas daaroor dat die wereld nie tot ons redding kom nie, maar in ag  genome dat ons &#8220;eie&#8221; media (Naspers) nie eers die waarheid in ons eie  land oordra nie, hoe gaan ander mense daarvan hoor?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hier  is die tweede les: Ons het, al het ons stories gehoor van wat gebeur  het, nie duisende van ons jong manne oorgestuur om die boere daar te  gaan help nie. Hier en daar is reddingsaksies geloods en noodvoorraad gestuur, maar  wat het dit gehelp? As ons nie eers daar gaan help het nie, hoe kan ons  verwag dat iemand anders ons gaan help?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot  \u2018n paar dekades terug was Rhodesi\u00eb en Namibi\u00eb nog amper deel van ons  gewees. Vandag trek ons ons skouers op en is ons enigste bekommernis dat  ons ook \u2018n tweede Zim sal word. Nie \u2018n vreeslike goeie getuigskrif vir  ons nie, is dit? Ons boere op die plase het dieselfde houding jeens  hulle bure &#8211; Solank dit nie ons is nie! Ons moes hulle gehelp het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sien,  die ANC se stryd is internasionaal in die media gedryf deur groepe  wat ondergronds sowel as wettig hulle die geveg verbind het.  Die w\u00eareld het meer geweet van wat in ons land aangaan as wat ons  partykeers self geweet het. Die ANC het bondgenote in omtrent elke  land gehad. Die buurstate het die ANC ondersteun, gehuisves en bewapen. Wat  het ons gedoen toe die boere in Zim die donkerste tyd in hulle lewens  ervaar het?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sal ons \u2018n tweede Zimbabwe word?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nee,  ons sal nie so gelukkig wees nie. Die boere van Zim het gedoen wat  hulle kon, maar het besef dit is beter om met jou lewe weg te stap as om  daar begrawe te word. Die boere van Zim het nie die opsie gehad om  terug te baklei nie. Ons het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons  het gesien wat in Zim gebeur het. Ons het nou kennis. Ons, diegene wat met  meer as die helfte van ons brein gebruik, besef hier kom groot  moeilikheid en ons berei voor. Ons het getalle wat Zim nie gehad het  nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maak  geen fout nie: Wat in Zim gebeur het, was onmenslik. Ek is bevrees ons het  ons bure gefaal en sou ons ooit weer onafhanklikheid kry, sal ons die  boere van Zim terug moet verwelkom. Dit is die minste wat ons kan doen!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar  ons situasie is anders as di\u00e9 van Zim. Ten eerste, ons het \u2018n spul van Zim  se boere hier tussen ons wat hulle kennis en ervaring met ons kan deel; meer as dit, ek vermoed hier is so paar van hulle wat nog \u2018n  appeltjie te skil het&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hier  is wat ons moet besef: Ons is geneig om ons stryd te beperk tot die een  of ander volk of splintergroep van die volk wat om oorlewing veg. Al  ooit gehoor van \u2018n rugbyspan wat net op verdediging fokus?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Het  dit nie dalk tyd geword dat ons bietjie groter dink nie? Het dit nie  dalk tyd geword dat ons die Zimbabwe-boere, die mense in Namibi\u00eb en al  ons expats begin bymekaar kry as een groot front nie? Het dit nie dalk  tyd geword om ons spelpatroon van verdediging te verander na \u2018n aanval  nie? Het dit nie dalk tyd geword om te begin droom oor \u2018n groot magtige  blanke staat aan die suidpunt van Afrika nie? Het dit nie dalk tyd  geword om te begin werk aan doelwitte in plaas van reddingsaksies nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  ANC is nie beperk tot Suid-Afrika nie; dit is deel van \u2018n Swart-Afrika-beweging. Hulle skakel met mekaar en mik na \u2018n Afrika-Unie. Hulle is op  die oomblik slimmer as ons. Hulle kry meer reg as ons. Hulle het  doelwitte. Hulle vat grond soos in Zim, hulle vermoor boere soos in  Suid-Afrika en hulle veg vir wat hulle glo aan hulle behoort&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kan  ons regtig eerlik wees met onsself en erken ons is besig om die geveg  te verloor? Het ons die integriteit oor om te besef ons te klein dink en te min doen? Het ons die verstand om te verstaan dat ons keuse nie  tot \u2018n tweede Zimbabwe beperk is nie? Het ons die wil om soos die ANC  alles op die spel te plaas vir vryheid? Het ons die geloof om te besef dat  groot dinge kan gebeur?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika  sal nie \u2018n tweede Zimbabwe wees nie. Ons sal baie slegter daaraan toe  wees as dit, veral as ons nie nou begin sterk staan nie.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons almal het al gehoor van die stelling \u201cSuid-Afrika is op koers om \u2018n tweede Zimbabwe\u201d te word. Hierdie stelling het my aan die dink gesit oor die ironie van ons situasie. Wat het in Zimbabwe gebeur? Ek moet bieg en erken dat ek nie presies weet wat daar gebeur het nie. Was daar ook &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12856\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;\u2018n Tweede Zim?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12856","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12856","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12856"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12856\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12856"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12856"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12856"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}