{"id":12855,"date":"2012-06-27T08:20:50","date_gmt":"2012-06-27T08:20:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12855"},"modified":"2012-06-27T08:20:50","modified_gmt":"2012-06-27T08:20:50","slug":"pentagon-raak-pienk-afrika-swart","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12855","title":{"rendered":"Pentagon raak pienk, Afrika swart"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/06\/oreopride.jpg\" \/>Die viering is selfs uitgesaai op die Pentagonkabelkanaal met die titel &#8220;Gaytrotsmaandgebeurtenis&#8221;, oftewel <em>Gay Pride<\/em>.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse weermag het besluit gays &#8220;moet meer sigbaar raak&#8221;.&nbsp; Die gewone uniformdraer is oorbluf deur die veldtog en wonder wat dit alles mag beteken vir troepmoreel. Sedert wanneer m\u00f3\u00e9t enige seksuele voorkeure &#8216;n sigbare manier van lewe wees, wonder hulle?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Maar die aanslag het nie daar opgehou nie. Amerika se gunsteling koekie roer ook meer as melk nadat Kraft Foods &#8216;n <em>gay pride<\/em> Oreo op die koekie se Facebook-bladsy gepos het ter ondersteuning van die Pentagon. Basil Maglaris, woordvoerder Kraft Foods, s\u00ea in &#8216;n verklaring die advertensieveldtog is ter ere van <em>gay pride<\/em>.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As &#8216;n maatskappy, het Kraft Foods &#8216;n trotse geskiedenis van die viering van diversiteit en inklusiwiteit. Ons voel die Oreo-advertensie is &#8216;n prettige weergawe van ons waardes.&#8221; Kraft is waarskynlik ook afhanklik van weermagkontrakte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die koekie gaan &#8216;n paar aanhangers verloor daardeur. Christelike groepe verklaar reeds dat Kraft geboikot behoort te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste mense, nie net soldate en koekieliefhebbers nie, dink gays leef onnatuurlik, maar in Afrika is daar besonder min begrip vir sulke keuses.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie maand alleen het die moord van twee lede van die gay-gemeenskap, in onderskeidelik Nyanga en Kuruman gesien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gemeenskap s\u00ea die moorde moet geklassifiseer word as haatmisdade, maar sulke dade word nie as &#8216;n unieke misdaad onder Suid-Afrikaanse wetgewing beskou nie. Die polisie hou ook nie statistiek daaroor aan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die Pentagon wat pienk geraak het, wie weet?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>FreeGender<\/em> se stigter Funeka Soldaat s\u00ea die moorde is besonder wreed aangesien die een slagoffer &#8220;drie keer geskiet is&#8221;. Blykbaar is dit &#8216;n duidelike aanduiding van &#8216;n haatmisdaad om met drie koe\u00eblwonde te sterf&#8230;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Volgens professor Juan Nel, by Unisa se Toegepaste Sielkunde departement, is haatmisdade &#8216;n &#8220;prioriteitsmisdaad&#8221;. Nel haal aan uit die Wet op haatmisdade van die deelstaat New York: &#8220;Haatmisdade doen meer as om die veiligheid en welsyn van alle burgers te bedreig. Hulle slagoffers word onberekenbare fisiese en emosionele skade aangedoen en asook die onderbou van &#8216;n vrye samelewing. Misdade gemotiveer deur &#8216;n brandende haat teenoor bepaalde groepe benadeel nie net individuele slagoffers, maar stuur &#8216;n kragtige boodskap van onverdraagsaamheid en diskriminasie aan alle lede van die groep waaraan die slagoffer behoort het.&#8221;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Suid-Afrika word die ideologiese rasse- en geslagsvoorkeurprobleem beskou as individuele misdade en nie ge\u00efnstitusionaliseerde vorme van viktimisering nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2010 is &#8216;n haatmisdadewetsontwerp in die nasleep van xenofobiese geweld in Suid-Afrika voorgestel. Di\u00e9 wetsontwerp sal glo handel met misdrywe wat verband hou met rassediskriminasie, xenofobie, haatspraak en ander verwante optredes van onverdraagsaamheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dit is onwaarskynlik dat dit uitgestuur sal word vir openbare konsultasie hierdie jaar omdat gay-kwessies so ongewild by swartes is, nie net in Suid-Afrika nie, maar oral op die vasteland. Die ANC sal nou geen verdelende saak voor Bloemfontein aanroer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ironie is dat gay-drukgroepe &#8216;n ideologiese element in haatmisdaad moeilik sal kan bewys, terwyl die ANC helder en duidelik van die podiums af skree dat boere doodgemaak behoort te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit laat &#8216;n mens tewens wonder of daar &#8216;n kategorie anderkant haatmisdaad is om plaasaanvalle te klassifiseer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Werkgroep wat ingestel is aan die einde van 2009, om te probeer om &#8216;n geko\u00f6rdineerde reaksie op haatmisdade te monster en die regering te betrek by die probleem, is tans besig met &#8216;n navorsingsprojek in vyf provinsies om &#8216;n beter gevoel te kry van die omvang en impak van haatmisdaad, en het &#8216;n moniteringsvorm wat ingevul moet word deur slagoffers, die registrasie van die besonderhede soos die aard van die misdaad en die behandeling deur die owerhede. Indien die vorm goedgekeur word in &#8216;n proeflopie met NRO&#8217;s, hoop hulle om te sien dat dit landwyd uitgerol word, insluitend in polisiestasies, om te probeer om &#8216;n databasis van inligting oor hierdie soort misdade te bou, en van daar druk op die regering te verhoog om die probleem aan te pak.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC mag dit aflag. Maar die internasionale gemeenskap en &#8216;n pienk Pentagon sal waarskynlik nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/morskaya-dostavka-spetsifika-i-preimushhestva-na-fone-zheleznodorozhnogo-transporta\/\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die viering is selfs uitgesaai op die Pentagonkabelkanaal met die titel &#8220;Gaytrotsmaandgebeurtenis&#8221;, oftewel Gay Pride.&nbsp; Die Amerikaanse weermag het besluit gays &#8220;moet meer sigbaar raak&#8221;.&nbsp; Die gewone uniformdraer is oorbluf deur die veldtog en wonder wat dit alles mag beteken vir troepmoreel. Sedert wanneer m\u00f3\u00e9t enige seksuele voorkeure &#8216;n sigbare manier van lewe wees, wonder &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12855\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pentagon raak pienk, Afrika swart&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":12854,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12855","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12855","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12855"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12855\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/12854"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12855"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12855"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12855"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}