{"id":12847,"date":"2012-06-26T14:43:55","date_gmt":"2012-06-26T14:43:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12847"},"modified":"2012-06-26T14:43:55","modified_gmt":"2012-06-26T14:43:55","slug":"zuma-klink-soos-malema","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12847","title":{"rendered":"Zuma klink soos Malema"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma het soos sy aartsvyand Julius Malema, die geskorste ANC-Jeugligaleier geklink by die ANC-beleidskonferensie wat tans plaasvind. Malema is deur die Zuma-faksie en Afriforum geneutraliseer as Zuma se politieke opponent<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se oproep vir &#8216;n tweede oorgang is noodsaaklik om die kompromie\u00eb wat hy in die stryd om demokrasie aangegaan het, te oorkom, het pres. Jacob Zuma Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Een van die redes vir die stadige pas van ekonomiese bevryding is omdat ons voor [die eerste demokratiese verkiesing in] 1994&#8230; deur &#8216;n onderhandelingsproses gegaan het,&#8221; het Zuma in Midrand by die regerende party se beleidskonferensie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moes sekere opofferings vir die nasionale belang maak en dit was absoluut noodsaaklik om dit te doen. Ons moes versigtig wees oor die herstrukturering van die ekonomie om sodoende in daardie tyd ekonomiese stabiliteit en vertroue te kon behou.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die magsbalans in die ekonomie lyk n\u00e1 jare steeds dieselfde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die eienaarskap van die ekonomie is nog hoofsaaklik in die hande van blanke mans, waarin dit nog altyd was.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Dokument oor die tweede oorgang is een van die ANC se 13 beleidsdokumente wat tydens die vier-dag konferensie bespreek word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma s\u00ea die tweede oorgang sal die land &#8216;n &#8220;ware demokratiese ontwikkelingstaat maak.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste oorgang is steeds belangrik, want dit het &#8216;n era van demokrasie in Suid-Afrika teweeggebring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die tyd het aangebreek om iets meer drasties te doen om verandering in die rigting van ekonomiese transformasie en vryheid te versnel.<\/p>\n<p>Zuma het afgevaardigdes gevra om die kwessie van &#8216;n tweede oorgang te bespreek wanneer hulle die dokument oor strategie en taktiek behandel.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is tyd om vrae te vra oor nou en die toekoms&#8230; die afgelope 18 jaar was die eerste oorgang. Ons vra vir &#8216;n dramatiese skuiwing&#8230; om die uitdagings van armoede, werkloosheid en ongelykheid aan te spreek.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/m.dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1153552.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Jacob Zuma het soos sy aartsvyand Julius Malema, die geskorste ANC-Jeugligaleier geklink by die ANC-beleidskonferensie wat tans plaasvind. Malema is deur die Zuma-faksie en Afriforum geneutraliseer as Zuma se politieke opponent Die ANC se oproep vir &#8216;n tweede oorgang is noodsaaklik om die kompromie\u00eb wat hy in die stryd om demokrasie aangegaan het, te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12847\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma klink soos Malema&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12847","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12847","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12847"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12847\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12847"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12847"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12847"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}