{"id":12846,"date":"2012-06-26T08:49:16","date_gmt":"2012-06-26T08:49:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12846"},"modified":"2012-06-26T08:49:16","modified_gmt":"2012-06-26T08:49:16","slug":"turkye-wil-navo-in-sirie-laat-ingryp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12846","title":{"rendered":"Turkye wil NAVO in Siri\u00eb laat ingryp"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Turkye is besig om NAVO te druk om in te gryp teen Siri\u00eb na die onlangse afskiet van &#8216;n Turkse vegvliegtuig. Die Turke s\u00ea die insident moet beskou word as &#8216;n aanval op die alliansie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">NAVO versamel tans inligting om die voorval te bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkye dring daarop aan dat sy ongewapende RF-4E verkenningstraler Vrydag afgeskiet is in die internasionale lugruim, terwyl hy &#8216;n tuisradarstelsel wou toets. Die land se adjunkpremier Bulent Arinc, het Maandag ges\u00ea dat Siriese magte ook op &#8216;n reddingsvliegtuig kort n\u00e1 die eerste vegvliegtuig afgeskiet is, gevuur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkye het ook versoek dat NAVO vergader kragtens artikel 4 van die alliansie se verdrag, wat toelaat dat &#8216;n NAVO-lid &#8216;n konsultasie versoek as die lid &#8216;n bedreiging vir sy territoriale integriteit of sekuriteit vrees. Die vergadering sal Dinsdag plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die alliansie sal dan oorweeg of die klassifikasie van die Vrydag-voorval as &#8216;n gewapende aanval op grond van artikel 5 beskou kan word, wat bepaal dat &#8216;n aanval op een NAVO-lid, &#8216;n aanval op alle NAVO-lede is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arinc het ges\u00ea dat Turkye sy reg om te &#8220;baklei&#8221; teen &#8216;n vyandige optrede behou &#8220;en sal verseker dat sy land sal doen wat nodig is ten opsigte van artikel 4 en artikel 5&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten einde goedgekeur te word, sal enige moontlike optrede vereis dat &#8216;n konsensus tussen al die ambassadeurs van NAVO se 28 lidlande bereik word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkse owerhede het egter erken dat hulle vegvliegtuig verdwaal het in die Siriese lugruim, teen &#8216;n \u200b\u200bhoogte van sowat 70 meter. Die vliegtuig het Siriese lugruim verlaat het na &#8216;n waarskuwing van die Turkse radar-operateurs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Siriese kant verwerp die laasgenoemde stelling, en verduidelik dat die vegvliegtuig deur kortafstandlugverdedigingsartillerie geskiet is, en nie &#8216;n langer afstand radarbegeleide missiel nie. Dit sou slegs moontlik wees indien die vegvliegtuig wel in die Siriese lugruim was.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Turkye is besig om NAVO te druk om in te gryp teen Siri\u00eb na die onlangse afskiet van &#8216;n Turkse vegvliegtuig. Die Turke s\u00ea die insident moet beskou word as &#8216;n aanval op die alliansie. NAVO versamel tans inligting om die voorval te bespreek. Turkye dring daarop aan dat sy ongewapende RF-4E verkenningstraler Vrydag afgeskiet &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12846\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Turkye wil NAVO in Siri\u00eb laat ingryp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12846","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12846","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12846"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12846\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12846"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12846"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12846"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}