{"id":12839,"date":"2012-06-25T07:46:30","date_gmt":"2012-06-25T07:46:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12839"},"modified":"2012-06-25T07:46:30","modified_gmt":"2012-06-25T07:46:30","slug":"van-terroris-tot-demokraat-op-washington-se-manier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12839","title":{"rendered":"Van terroris tot demokraat, op Washington se manier"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Dit was veronderstel om &#8216;n roetine-vergadering vir Egiptiese wetgewers in Washington te wees, &#8216;n geleentheid vir senior Obama-administrasieamptenare om nuwe lede van Egipte se parlement te ontmoet en idees uit te ruil oor die toekoms van die verhoudings tussen die twee lande.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In plaas daarvan, het die besoek van die afvaardiging ook Hani Noer Eldin ingesluit, wat, benewens die feit dat hy &#8216;n nuutverkose lid van die parlement, ook &#8216;n lid van die Gamaa Islamiya is, of die Egiptiese Islamitiese groep wat in die VSA as &#8216;n terroriste-organisasie beskou word. Die groep is verbied onder die voormalige Egiptiese president Hosni Moebarak, en is nou &#8216;n erkende Islamitiese politieke party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geestelike leier van die terreurgroep, Omar Abdel Rahman, ook bekend as die &#8220;blind sjeik&#8221;, is skuldig bevind in 1995 vir die aanvalle op New York se bakens en vervoerstelsel, en dien tans &#8216;n lewenslange vonnis in Noord-Carolina se federale tronk uit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n onderhoud, het Eldin bevestig hy is &#8216;n lid van Gamaa Islamiya. Amerikaanse wetgewing oor terreurorganisasies moes hom verhinder het om die land te betree. Tog, s\u00ea hy, het hy &#8216;n visum van die State Department gekry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder van die State Department s\u00ea egter: &#8220;Ons het geen inligting wat daarop dui dat hy of enigiemand anders in die afvaardiging &#8216;n lid van die Egiptiese Islamitiese groep is nie.&#8221; Die State Department het kennelik nie Facebook geraadpleeg voor sy koms nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Samuel Tadros, &#8216;n Egiptiese burger en navorsingsgenoot by die Hudson Institute in Washington DC, wat spesialiseer in Egiptiese politiek, was verbaas dat Eldin &#8216;n visum kon kry. &#8220;Dit sou die State Departement so vyf sekondes geneem het om sy naam te Google in Arabies en besef hy is &#8216;n lid van &#8216;n terroriste-organisasie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die Withuis het Egipte se nuwe president Mohamed Morsi op sy oorwinning in die land se presidensi\u00eble verkiesing gelukgewens, en dit &#8216;n &#8220;mylpaal&#8221; in die land se oorgang na demokrasie genoem.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Morsi, &#8216;n lid van die Islamitiese Moslem Broederskapparty, is aangewys as die wenner in die verkiesing Sondagoggend, maar Egipte se milit\u00eare kompleks dreig om sy rol te beperk.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/public.nazk.gov.ua\/declaration\/20014fa6-b91c-41c7-8986-df50f6dd39eb\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was veronderstel om &#8216;n roetine-vergadering vir Egiptiese wetgewers in Washington te wees, &#8216;n geleentheid vir senior Obama-administrasieamptenare om nuwe lede van Egipte se parlement te ontmoet en idees uit te ruil oor die toekoms van die verhoudings tussen die twee lande. In plaas daarvan, het die besoek van die afvaardiging ook Hani Noer Eldin &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12839\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Van terroris tot demokraat, op Washington se manier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12839","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12839","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12839"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12839\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12839"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12839"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12839"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}