{"id":12837,"date":"2012-06-25T06:45:08","date_gmt":"2012-06-25T06:45:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12837"},"modified":"2012-06-25T06:45:08","modified_gmt":"2012-06-25T06:45:08","slug":"sa-sal-nog-n-afrikaland-word-sonder-tweede-oorgang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12837","title":{"rendered":"SA sal n\u00f3g &#8216;n Afrikaland word sonder Tweede Oorgang"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika benodig &#8216;n tweede oorgang, anders sal dit stagneer soos verskeie ander Afrika-lande n\u00e1 onafhanklikheid, het Jacob Zuma, ANC-leier, Sondag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het &#8216;n tweede oorgang nodig, ons kan nie hier bly nie,&#8221; het hy aan honderde afgevaardigdes by die Vrystaat-verkiesingskonferensie in Parys ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea verskeie Afrika-lande het nooit vorentoe beweeg n\u00e1 onafhanklikheid nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As ons nie die tweede oorgang bespreek nie, weet ek nie hoe ons die probleme gaan hanteer wat ons nou het nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die ANC sal altyd &#8216;n gedissiplineerde mag wees wat aan die kant van die armes en die werkersklas is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-leier het ges\u00ea die tweede oorgang moet die nalatenskap van apartheid aanspreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC moet &#8216;n verskil maak vir sy mense en die party hoef nie geliefd te wees om te doen wat hy dink reg is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die tyd het gekom om te doen wat ons dink reg is om die meerderheid gelukkig te maak. Die tweede oorgang is die regte ding.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het di\u00e9 wat teen dit gekant is, gevra wat die alternatief is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tweede oorgang hou verband met &#8216;n belangrike besprekingsdokument vir die ANC se nasionale beleidskonferensie, wat na verwagting Dinsdag sal begin.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Tweede Oorgang: Om te bou op &#8216;n nasionale demokratiese samelewing en die balans van magte in 2012&#8221; stel voor dat die ANC nou &#8216;n tweede era van demokrasie moet betree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die dokument het die ANC in die afgelope 18 jaar deur &#8216;n eerste oorgang na demokrasie gegaan, waartydens die party gefokus het op politieke bevryding.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou moet die party &#8216;n &#8220;tweede oorgang&#8221; bekendstel wat sal fokus op die sosiale en ekonomiese transformasie van Suid-Afrika oor die volgende 30 tot 50 jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n blykbare reaksie op senior lede van die ANC se NUK wat twyfel oor die dokument, het Zuma ges\u00ea dit is onmoontlik vir enige NUK-lid om nie te weet van die &#8220;tweede oorgang&#8221; nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is nie moontlik nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die NUK het die dokument reeds drie maal bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC moet ook kyk na waarheen hy wil gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mangaung moet help om &#8216;n hernieude ANC te skep.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea &#8216;n tien-jaar-program om die ANC te hernu is nodig en moet goedgekeur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As ons daarin faal om dissipline aan te spreek, faal ons die ANC,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma, wat baie op dissipline gefokus het in sy toespraak, het ges\u00ea niemand moet toegelaat word om die eenheid in die ANC uit te roei nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het verwys na onlangse gebeure binne die regerende party en het ges\u00ea die Mangaung-konferensie sal streng besluite oor dissipline neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea di\u00e9 wat die ANC-grondwet vir hul eie selfsugtige doelwitte buig, moet gestraf word en dat ANC-politici wat nie hierby inkoop nie, dit &#8220;koud daar buite&#8221; sal vind, buite die ANC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma was in &#8216;n vrolike luim by die Vrystaatse verkiesingskonferensie, waar hy duidelik groot ondersteuning geniet.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.avetesla.ru\/object\/dostavki-kompanii-topcargpo\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika benodig &#8216;n tweede oorgang, anders sal dit stagneer soos verskeie ander Afrika-lande n\u00e1 onafhanklikheid, het Jacob Zuma, ANC-leier, Sondag ges\u00ea. &#8220;Ons het &#8216;n tweede oorgang nodig, ons kan nie hier bly nie,&#8221; het hy aan honderde afgevaardigdes by die Vrystaat-verkiesingskonferensie in Parys ges\u00ea. Zuma het ges\u00ea verskeie Afrika-lande het nooit vorentoe beweeg n\u00e1 onafhanklikheid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12837\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA sal n\u00f3g &#8216;n Afrikaland word sonder Tweede Oorgang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12837","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12837","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12837"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12837\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12837"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12837"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12837"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}