{"id":12836,"date":"2012-06-25T06:35:38","date_gmt":"2012-06-25T06:35:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12836"},"modified":"2012-06-25T06:35:38","modified_gmt":"2012-06-25T06:35:38","slug":"verdagtes-aangekeer-vir-plaasaanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12836","title":{"rendered":"Verdagtes aangekeer vir plaasaanval"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met &#8216;n plaasaanval Saterdagaand naby Kuruman deur die polisie in die Noord-Kaap. &#8216;n Bejaarde man is ernstig beseer in die aanval, berig RSG.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die polisie verkeer Joseph van Heerden tans in &#8216;n bestendige toestand in die Kuruman-hospitaal. Die aanvallers het met sy bakkie gevlug, maar die voertuig is later naby Vryburg verlate gevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanval is die jongste in &#8216;n reeks plaasaanvalle sedert die begin van die maand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Boer van Lichtenburg is vroe\u00ebr op sy plaas aangeval en &#8216;n bejaarde egpaar is kort daarna op hulle plaas naby Ladysmith in KwaZulu-Natal aangeval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Limpopo is &#8216;n 77-jarige boer verlede week in sy bed doodgeskiet. Sy vrou wat gewond is in die aanval op hulle plaas naby Baltimore in Limpopo, sal waarskynlik nooit weer die gebruik van haar ledemate h\u00ea nie, het haar geneeshere ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dokters het aan die familie ges\u00ea Gloudien van Rensburg (65) is nou &#8216;n parapleeg en sy het geen gevoel in haar lyf van haar bors tot by haar bene nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van Rensburg se man Johan (77) is Woensdag op hul plaas doodgeskiet terwyl hy langs haar gel\u00ea en slaap het. Sy is drie keer geskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy lyk beter as Woensdag. Sy is kalmer en sy veg hard&#8230; maar is baie krities,&#8221; het haar skoonseun, Francois Drotskie, aan die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Drotskie s\u00ea sy het Donderdag met haar twee dogters probeer praat, maar sy kon nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van Rensburg, wat steeds in &#8216;n hospitaal in Polokwane is, moes die bloed uit haar longe laat dreineer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy is steeds onder verdowing en moes verskeie bloedoortappings ondergaan.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met &#8216;n plaasaanval Saterdagaand naby Kuruman deur die polisie in die Noord-Kaap. &#8216;n Bejaarde man is ernstig beseer in die aanval, berig RSG. Volgens die polisie verkeer Joseph van Heerden tans in &#8216;n bestendige toestand in die Kuruman-hospitaal. Die aanvallers het met sy bakkie gevlug, maar die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12836\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verdagtes aangekeer vir plaasaanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12836","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12836","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12836"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12836\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12836"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12836"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12836"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}