{"id":12831,"date":"2012-06-22T06:22:39","date_gmt":"2012-06-22T06:22:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12831"},"modified":"2012-06-22T06:22:39","modified_gmt":"2012-06-22T06:22:39","slug":"vsa-bewapen-siriese-rebelle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12831","title":{"rendered":"VSA bewapen Siriese rebelle"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">CIA-beamptes is in die geheim in die suide van Turkye, en help Siriese opposisie om wapens oor die grens teen die Siriese regering aan te wend, volgens Amerikaanse amptenare en Arabiese intelligensie-beamptes.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die New York Times berig dat wapens, insluitend outomatiese gewere, missiele, en anti-tenkwapens, oor die Turkse grens deur middel van &#8216;n skaduagtige netwerk van tussengangers na Siri\u00eb se Moslem Broederskap gevoer word. Turkye, Saoedi-Arabi\u00eb en Qatar, betaal daarvoor het die amptenare ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die CIA-beamptes is al vir &#8216;n paar weke in die suide van Turkye, glo &#8220;om te help om wapens uit die hande van al-Kaida of ander terroriste groepe te hou&#8221;, het &#8216;n senior Amerikaanse amptenaar ges\u00ea. Die Obama-administrasie ontken dat hulle wapens aan die rebelle verskaf, maar het nou erken dat Siri\u00eb se bure dit doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die klandestiene poging wat pas op die lappe gekom het, is die mees ooglopende geval van Amerikaanse ondersteuning vir die milit\u00eare veldtog teen die Siriese regering. Dit is ook deel van Washington se poging om die druk op president Bashar al-Assad van Siri\u00eb, te verhoog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rusland blokkeer meer aggressiewe stappe teen die Assad-regering, en die Verenigde State en sy bondgenote het in plaas van diplomasie besluit om die rebelle te bewapen om Assad uit te dwing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;CIA-beamptes is daar en hulle probeer om nuwe bronne en netwerke te vestig,&#8221; s\u00ea &#8216;n Arabiese intelligensie-amptenaar wat gereeld met sy Amerikaanse eweknie\u00eb skakel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse amptenare en afgetrede CIA-amptenare het ges\u00ea die administrasie verleen ook ander hulp aan rebelle, soos die verskaffing van satellietbeelde en ander gedetailleerde intelligensie op Siriese plekke en bewegings. Die administrasie oorweeg tans om te help om die opposisie van &#8216;n element\u00eare intelligensiediens te voorsien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woordvoerders vir die Withuis, State Department en die CIA wou nie kommentaar lewer op enige intelligensie-operasies wat die Siriese rebelle ondersteun nie, maar &#8216;n paar besonderhede daaroor is reeds verlede week deur die Wall Street Journal gelek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot nou toe, was die openbare gesig van die administrasie se beleid in Siri\u00eb hoofsaaklik &#8220;diplomasie en humanit\u00eare hulp&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>CIA-beamptes is in die geheim in die suide van Turkye, en help Siriese opposisie om wapens oor die grens teen die Siriese regering aan te wend, volgens Amerikaanse amptenare en Arabiese intelligensie-beamptes. Die New York Times berig dat wapens, insluitend outomatiese gewere, missiele, en anti-tenkwapens, oor die Turkse grens deur middel van &#8216;n skaduagtige netwerk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12831\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA bewapen Siriese rebelle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12831","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12831","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12831"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12831\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12831"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12831"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12831"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}