{"id":12825,"date":"2012-06-21T12:12:28","date_gmt":"2012-06-21T12:12:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12825"},"modified":"2012-06-21T12:12:28","modified_gmt":"2012-06-21T12:12:28","slug":"afrikaner-en-boeremense-die-toekoms-in","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12825","title":{"rendered":"Afrikaner- en Boeremense: Die toekoms in&#8230;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">My hart brand as ek aan my mense se lot dink.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met  so \u2018n opskrif en swaar hart val ek weg met wat Grootse Strategie  (Engels: Grand Strategy) beteken. Dit is wat my mense verdien in hierdie  omstandighede om die toekoms in te gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Grootse  Strategie is wat leiers van \u2018n volk mobiliseer om \u2018n versameling planne en beleid vir \u2018n eie land se hulpbronne en vermo\u00ebns \u2013 op elke  terein, dws ekonomiese, milit\u00eare en nie-milit\u00eare terreine, uit te voer  ten einde nasionale doelwitte na te jaag en te bereik. Grootse Strategie  bestaan net in die werklike w\u00eareld van \u201cregeer\u201d, of dit vooruit  noukeurig formuleer en artikuleer word of <em>ad-hoc<\/em> ontstaan uit w\u00eareldbeskouings en subjektiwiteite van wie \u201cregeer\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In hierdie konteks l\u00ea  ons probleem: Ons het nie \u2018n eie land vir ons Afrikaner- en Boeremense  nie. Kan u glo: ons het dit nog nooit gehad nie. Gevolglik was dit nog  nooit moontlik om ons mense as \u2018n volk behoorlik te mobiliseer nie. Tog,  beskik ons individueel, binne groeps- of organisatorise verband oor al  die vermo\u00ebns op elke terrein om enige volksdoelwit na te jaag. As volk (sonder \u2018n eie land) is ons w\u00eareldbeskouing,  ons subjektiwiteit, tewens ons hele wese vasgevang binne taal- en  kultuurverband in so \u2018n mate dat ons nog nooit werklik \u2018vry\u2019 was nie en  ons verbrokkel staan. Ons word voortdurend gekortwiek deur niemand anders nie as  net onsself.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vraag is wat om te doen omtrent ons dilemma? Die anwoord is redelik voor die hand liggend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons  moet leiers kry wat beskik oor die kennis, vaardigheid en insig met die  wilskrag en deursettingsvermo\u00eb en Geloof om \u2018n Grootse Strategie vir ons mense  te ontwikkel. Dan, moet die Grootse Strategie ge\u00efmplementeer word sodat  diegene wat die pad na selfbeskikking in \u2018n eie onafhanklike staat wil  aandurf, dit met volle en ongekwalifiseerde ondersteuning kan doen, ongegag  wat dit mag behels om sukses te behaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons  volk beskik oor al die kundigheid op elke terrein om \u2018n uiters  suksesvolle land te vestig in die internasionale gemeenskap van lande,  hier binne die grense van die Republiek van Suid-Afrika, deur ons reg  wat verskans is in artikel 235 van die Grondwet uit te oefen. Di\u00e9 reg word as internasionale reg erken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lot van nasies word deur God bepaal.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Afhangend  van die reaksie en belangstelling oor die vraag van selfbeskikking, sal  ek graag in opvolgartikels verduidelik hoe so \u2018n  selfbeskikkingsproses aangepak moet word ten einde sukses te behaal.<em>&nbsp;<\/em><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><em>Pierre Hough is &#8216;n multidisiplin<\/em><em>\u00ea<\/em><em>re  strateeg; stigterslid van die Strategiekomitee vir Selfbeskikking van  die Afrikaner- en Boeremense; voormalige offisier in 1  Verkenningskommando en 44 Valskermbrigade; voormalige visevoorsiter:  Suid-Afrikaanse Infanterievereniging <\/em><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/m.dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1153552.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>My hart brand as ek aan my mense se lot dink. Met so \u2018n opskrif en swaar hart val ek weg met wat Grootse Strategie (Engels: Grand Strategy) beteken. Dit is wat my mense verdien in hierdie omstandighede om die toekoms in te gaan. Grootse Strategie is wat leiers van \u2018n volk mobiliseer om \u2018n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12825\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaner- en Boeremense: Die toekoms in&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12825","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12825","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12825"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12825\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12825"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12825"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12825"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}