{"id":12814,"date":"2012-06-20T08:08:16","date_gmt":"2012-06-20T08:08:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12814"},"modified":"2012-06-20T08:08:16","modified_gmt":"2012-06-20T08:08:16","slug":"vn-rapporteur-raps-vsa-oor-onbemande-tuie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12814","title":{"rendered":"VN-rapporteur raps VSA oor onbemande tuie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n VN-ondersoeker het &#8216;n beroep op Washington gedoen om aanvalle deur onbemande tuie te regverdig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sulke aanvalle word toenemend wydverspreid gebruik om geteikende moorde uit te voer. Hy s\u00ea onbemande aanvalle, wat onskuldige burgerlike lewens neem, kan die internasionale reg skend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse weermag en CIA gebruik onbemande aanvalle in Afghanistan, Pakistan, Irak, Jemen en Somali\u00eb. Washington moet die wetlike basis vir die beleid van die moord op vermeende terreurleiers en medewerkers verduidelik, s\u00ea Christof Heyns, Spesiale Rapporteur op buitegeregtelike arbitr\u00eare teregstellings, in &#8216;n verslag. Die 28-bladsy-dokument is gerig aan die VN Menseregteraad voor die liggaam se debat oor die kwessie in Gen\u00e8ve.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA sal moet verduidelik waarom sulke verdagtes nie gevang word nie, maar summier vermoor word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Heyns is &#8216;n Suid-Afrikaner.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering moet verduidelik wat die prosedures in plek is om te verseker dat &#8216;n moord voldoen aan die internasionale humanit\u00eare reg en menseregte en die maatre\u00ebls of strategie\u00eb wat aangewend word om slagoffers te voorkom, aandui, asook die maatre\u00ebls in plek om vinnige, deeglike, doeltreffende en onafhanklike openbare ondersoek van beweerde oortredings, te ondersoek,&#8221; het die verslag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoewel die syfers wissel met betrekking tot onbemande aanvalle, is alle studies dit eens op &#8216;n belangrike punt: Daar is &#8216;n dramatiese toename in die gebruik daarvan oor die afgelope drie jaar,&#8221; het Heyns ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VN-amptenaar haal syfers aan uit die Pakistanse Menseregtekommissie, wat toon dat die Amerikaanse aanvalle minstens 957 mense in Pakistan gedood het in 2010 alleen. Uit die duisende vermoor deur onbemande aanvalle sedert 2004 is ongeveer 20 persent burgerlikes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Openbaarmaking van hierdie moorde is van kritieke belang om aanspreeklikheid, geregtigheid en vergoeding vir die slagoffers of hul families te verseker,&#8221; s\u00ea die rapporteur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Heyns het beklemtoon dat die internasionale humanit\u00eare reg vereis dat alle pogings aangewend moet word om &#8216;n verdagte in hegtenis te neem en enige gebruik van geweld moet in ooreenstemming met die beginsels van noodsaaklikheid en proporsionaliteit geskied. Hy het bygevoeg dat Washington nie bevredigend gereageer het toe kommer uitgespreek is deur sy voorganger, Philip Alston, in &#8216;n 2009-verslag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Spesiale Rapporteur versoek weer eens die [Amerikaanse] Regering om die re\u00ebls vir geteikende moorde duidelik te uiteen te sit&#8230; (en) wys weer op sy voorganger se aanbeveling dat die basis vir die besluit om te dood eerder as om menslike teikens te vang, openbaar gemaak word, en of die betrokke Staat waarin die moord gepleeg word, toestemming verleen het,&#8221; het Heyns ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pakistanse ambassadeur Zamir Akram het vroe\u00ebr Maandag ges\u00ea sy regering is van mening dat die gebruik van onbemande tuie onwettig is, kontraproduktief en &#8216;n oortreding van Pakistan se soewereiniteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Duisende van onskuldige mense, insluitende vroue en kinders, is in hierdie onoordeelkundige aanvalle vermoor,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.dozor.ua\/news\/vlast\/1153567.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n VN-ondersoeker het &#8216;n beroep op Washington gedoen om aanvalle deur onbemande tuie te regverdig. Sulke aanvalle word toenemend wydverspreid gebruik om geteikende moorde uit te voer. Hy s\u00ea onbemande aanvalle, wat onskuldige burgerlike lewens neem, kan die internasionale reg skend. Die Amerikaanse weermag en CIA gebruik onbemande aanvalle in Afghanistan, Pakistan, Irak, Jemen en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12814\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VN-rapporteur raps VSA oor onbemande tuie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12814","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12814","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12814"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12814\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12814"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12814"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12814"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}