{"id":12807,"date":"2012-06-19T07:30:44","date_gmt":"2012-06-19T07:30:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12807"},"modified":"2012-06-19T07:30:44","modified_gmt":"2012-06-19T07:30:44","slug":"rusland-stuur-vloot-na-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12807","title":{"rendered":"Rusland stuur vloot na Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Twee skepe van die Russiese vloot met seesoldate maak gereed om na Siri\u00eb te vertrek om Russiese inwoners en die land se basis daar te beskerm, het Interfax Maandag berig.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Rusland is gekant teen eensydige regime-verandering in Siri\u00eb deur NAVO se ingryping.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuusagentskap Interfax het &#8216;n onge\u00efdentifiseerde Russiese vlootbeampte aangehaal wat ges\u00ea het die twee skepe, Nikolai Filtjenkof en Caesar Koenikof, sal binnekort na die Siriese hawe van Tartous vertrek, maar het nie &#8216;n presiese datum gegee nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beampte het ges\u00ea &#8216;n onbekende aantal seesoldate sal op die skepe wees om die Russe in Siri\u00eb te beskerm en om sommige toerusting uit Tartous te ontruim indien nodig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Interfax kan elk van die skepe 150 seesoldate vervoer en 12 tenks.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Opposisiegroepe het ges\u00ea meer as 14 000 mense is reeds sedert Maart 2011 in Siri\u00eb dood. Rebellegroepe word deur die VSA, Brittanje en bondgenote van wapens en ondersteuning voorsien.<\/p>\n<p>Rusland  se voorsorgmaatre\u00ebls kom na Barack Obama, die Amerikaanse president, en  Vladimir Poetin, sy Russiese kollega, vir &#8216;n einde aan die geweld  in Siri\u00eb gevra het en vir &#8216;n &#8220;politieke oorgang na &#8216;n  demokratiese, pluralistiese politieke stelsel&#8221; na gesprekke Maandag  by die G20-beraad in Meksiko.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee  kante het &#8216;n gesamentlike verklaring oor Siri\u00eb uitgereik  na die gesprekke op die eerste dag van die beraad by Los Cabos.<\/p>\n<p>Die  gesamentlike verklaring steun Kofi Annan se vredespogings en vra dat die oorgang na demokrasie onderneem word deur die mense self, terwyl  die behoud van die land se huidige grense gerespekteer word.<\/p>\n<p>&#8220;Ons  is verenig in die oortuiging dat die Siriese mense die geleentheid moet h\u00ea om onafhanklik en demokraties hul eie toekoms te kies,&#8221; het die twee  leiers ges\u00ea.<\/p>\n<p>Poetin het gewaarsku dat die verwydering van die Siriese  regime kan lei tot die opkoms van radikale Islamitiese partye of  terroriste-organisasies &#8211; soos in Somali\u00eb &#8211;  volgens amptenare by die beraad. <\/p>\n<p>Die  hawe van Tartous in Siri\u00eb is &#8216;n belangrike Russiese vlootbasis, en kenners skat dat ongeveer 50 Russiese personeel daar werk.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee skepe van die Russiese vloot met seesoldate maak gereed om na Siri\u00eb te vertrek om Russiese inwoners en die land se basis daar te beskerm, het Interfax Maandag berig. Rusland is gekant teen eensydige regime-verandering in Siri\u00eb deur NAVO se ingryping. Die nuusagentskap Interfax het &#8216;n onge\u00efdentifiseerde Russiese vlootbeampte aangehaal wat ges\u00ea het die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12807\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rusland stuur vloot na Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12807","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12807","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12807"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12807\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12807"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12807"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12807"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}